+27
B&B in Blackheath

Blackheath Manor Guest House

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tanya P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik gebly, sal beslis weer daar tuisgaan. Hierdie gastehuis was uitmuntend. My man was vir 'n knie-vervanging en ek het in minder as 2 minute na die hospitaal gery. Perfekte ligging as jy naby JHB Surgical wil wees. Nick het ons met ons aankoms warm verwelkom, bietjie gesels en ons dadelik tuis laat voel. Hy was dadelik beskikbaar om te help, maar nooit 'in your face' soos soms gebeur nie. Die kamer is pragtig en stylvol en baie netjies. Die swembad is silwerskoon en die tuin is pragtig. 'n Ekstra staalhek word saans gesluit om jou voertuig veilig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alister & Marthie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

My skoonouers was so tevrede en gelukkig tydens hul verblyf. My skoonouers het in die gastehuis gebly terwyl moeder vir 'n operasie in die Johannesburgse Oog Hospitaal moes gaan. Die ligging was absoluut perfek. Die gasheer en gasvrou was wonderlik, vriendelik, behulpsaam en so professioneel het selfs vir die twee oumense gaan wys hoe om hul pad tot by die hospitaal te vind, dit is uitstekende diens. Die gastehuis is lieflik mooi, ruim en baie gerieflik vir veral ouer gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Outlook Terrace, Blackheath, Johannesburg, 2175, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA454e3a9c2c61a842ec2e7c70869086fa0278b3a19cb93af0dfe432065819085b85996bc48f6cb3649730d94fb87f63d7f2e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Outlook Terrace Blackheath 2175 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.138231 27.9732749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang