- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - BlackWater, Goukama Valley, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Blackwaters River Lodge is 'n plattelandse lodge aan die oewer van die Goukammarivier omring deur inheemse woude. Dié magiese paradys is sentraal geleë en naby die N2 tussen die oulike dorpies Knysna en Segdefield. Dis minder as 10 km vanaf Buffelsbaai met 'n Blouvlagstrand.
Verblyf is in 19 gaste-suites met slaapplek vir 2 gaste elk beskikbaar. Elke suite is uniek versier en beskik oor 'n en suite-badkamer, elektriese kombers, verwarmer, plafonwaaier, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, haardroër, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien.
Blackwaters River Lodge bied doendinge en geriewe soos 'n kort par 3 gholfbaan, kanovaarte en staanroei op die rivier. Varsgemaakte maaltye kan by die Earth & Fire Dining Facility geniet word. Gaste kan ook pieknieks langs die rivier en wynproe geniet en die omgewing is bekend vir voëlkyk. Kyk uit vir die Knysna-loerie in sy natuurlike habitat.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n elektriese kombers, verwarmer, plafonwaaier, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër en yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis.
Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
'n Laat inklok-fooi van R165 sal gehef word indien gaste na 19:00 arriveer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n elektriese kombers, verwarmer, plafonwaaier, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër en yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis.
Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
'n Laat inklok-fooi van R165 sal gehef word indien gaste na 19:00 arriveer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Klassieke Suite
- B&B
- Luukse Suite