Blanco Hunting Safaris Game Ranch

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blanco Hunting Safaris Game Ranch bied 'n Kalahari-jagervaring en -wegbreek.

Gaste het 2 kampe: die Chalet Camp of die Tented Camp wat albei met streeksornamente versier is. Die eenhede is gerieflik gemeubileer met gemaklike beddens en het badkamers met storte of baddens. Daar is 'n kombuis met 'n yskas, stoof en mikrogolfoond, en gaste kan hulle etes by die etenstafel geniet. Die verblyf is vir selfsorg ingerig en etes kan op versoek teen ekstra koste voorsien word.

Gaste kan in die lapa onder die sterre ontspan. Konferensiegeriewe is ook beskikbaar. 'n Streng rookbeleid is by die chalets en die hoofgebou van toepassing, en gaste moet asseblief in 'n verantwoordelike manier van die sigaretstompies ontslae raak. Daar is beperkte selfoonsein beskikbaar.

Blanco Hunting Safaris Game Ranch het 'n hele klomp wild-, voël- en insekspesies, en bied die ideale geleentheid vir eko-wegbreek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blanco Hunting Safaris Game Ranch gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R560 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]