- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Langs die R378, Blanco Plaas, Tosca, 8618, Noordwes
- Vanaf R1 036 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hierdie kampterrein is in die Kalaharibos en bied rustieke en privaat verblyf vir plaaslike en internasionale gaste. Hierdie verblyf bied 'n verskeidenheid luuke leefruimtes. Al die geriewe en leefruimtes is op die perseel en verseker 'n ekslusiewe ervaring.
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Hierdie paaie word goed onderhou. Dit is egter belangrik om daarop te let dat laevryhoogte voertuie probleme kan ondervind, veral tydens of na swaar reën.
Hoogtepunte van die kampterrein sluit volledig gemeubileerde leefruimtes, 2 selfsorgkombuisies, toe- of oop boma-areas, lugversorging en verhitting, chalets wat losstaande of vas aan mekaar is, oorgenoeg gratis parkeerplek, sekere sonkrag-aangedrewe areas, WiFi-toegang, gratis toegang tot 'n swembad gedurende die somerseisoen, en matige Vodacom- en MTN 3G-dekking in die area in. Boonop is die streek malariavry.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charles Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Langs die R378, Blanco Plaas, Tosca, 8618, Noordwes
- Gaste dink Blanco Hunting Safaris het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Langs die R378, Blanco Plaas, Tosca, 8618, Noordwes