Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B'Lenghi Beach House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir B'Lenghi Beach House
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Fathima A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Fathima A
Gesin met klein kinders

Overall the stay was nice, the host was very accommodating, but we hard a bad experience with the cleaning manager.

We requested to arrive 2 hours before check-in to set up a nice dinner table and a few items as we were celebrating a very special occasion, my parent in-laws "50th Anniversary". There weren’t non-paying guests joining us, just the 10 guests that were booked for the home. Somehow it seems the permission granted wasn’t filtered to the cleaning manager. She was irate when she saw us at the property. Initially, we planned with the owner to come through at 1200hrs but due to late guests we understood and only came through at 1315hrs. Upon arrival, I was yelled at, and she made me feel as if we weren’t paying customers and the house was loaned to us. I tried to explain and show the manager messages between myself and the host, but she refused to look at them. She went to the extent to send the host pics and telling him we are having a party. I think a party would involve drinks, loud music, lots of people etc., but that wasn’t the case. She even lied to the host saying we started occupying the other areas of the house before our check-in time, we didn’t even have luggage. All our stuff was coming through with my husband as he was working that morning. Our idea of a celebration was a pretty setup with a small backdrop and a table set for 10. If we wanted to party, we would have booked a proper venue and invited numerous guests. We didn’t invite guests or have music at all (for the entire weekend) and nor do we drink alcohol! The cleaning lady took 1 set of the studio keys with her (by mistake - maybe) which delayed us getting our luggage to the room. She only dropped it off around 6 pm. Staff like this often chase away customers. I wouldn’t bother booking this place again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Lenghi Beach House se terugvoer

Dear Fatima,

Thank you for you compliment and also mentioning the stay overall was good.

I do however feel obliged to comment on the inaccuracies of your feedback regarding the party setup mentioned in your review. As requested prior to arrival we agreed to provide you with access to the dining area. In your review, you falsely accuse our cleaning manager of lying about using areas other than what was agreed as well as understating the extend of actions upon arrival. I need remind you that on arrival, you proceeded to completely rearrange and move all the furniture in the lounge area in order to set up and decorate an extended dining table despite this being completely against the house rules. As you've also mentioned in your feedback, we informed you that the cleaners were dealing with a very challenging check out and were under a lot of pressure to return the property to the high cleanliness standards expected. You can see how it was unfair to add the further stress to the cleaning team with the upheaval of trying to clean and reset the house whilst also having to accommodate your plans of rearranging the set lay-out.

I would like to add however, upon check out you and the rest of the members in you group left the house in a very clean and orderly fashion which was much appreciated and demonstrates great respect on you behalf. Thank you.

Kind regards,
Ian

B'Lenghi Beach House
Petrus M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus M
Saam met vriende

Lekker verby!

Baie mooi plekkie! Sal weer gaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M
Gesin met klein kinders

Was baie gemaklik en rustig.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Lenghi Beach House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Zelda, dit was 'n plesier om julle by B'lenghi te hê!

B'Lenghi Beach House
Mmanaledi M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mmanaledi M
Gesin met tieners

Beautiful, loved everything about B'Lenghi Beach House.

My family that consist of adult children, a teenager and a 5-year-old all loved B'Lenghi Beach House. The short walk to the beach was awesome and the beach is not overcrowded. Definitely returning soon. The downside was an Uber network that doesn't reach the house, but a short walk to the second street or so gets you connected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wikus L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus L
Gesin met tieners

Awesome house Amazing location!

Loved the house and the owners were very accommodating and kind. Amazing view and you could not ask for a better location. It felt like home away from home. The picture don't do it justice it's way nicer in real life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon. Puik diens, vinnige terugvoer vanaf eienaar.

Baie skoon verblyf. Alles netjies. Goeie ligging. Vriendelike personeel, sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Lenghi Beach House se terugvoer

Baie dankie Johann! Altyd lekker om te hoor van gaste wat hul tyd by ons geniet het. Hoop om julle weer te sien.
Als van die beste!
Groete,
Ian

B'Lenghi Beach House
Lilliosa K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilliosa K
Gesin met tieners

Our stay was awesome, will definitely book again, Andile was out of this world, his warm welcome and making sure we are safe and happy. Ian, thank you for being available.

Awesome, peaceful and tranquil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paballo M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paballo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome.

The staff was the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Lenghi Beach House se terugvoer

Thank you Paballo. So pleased to know that you have enjoyed your stay at B'Lenghi. Also great to hear that Sli was looking after you so well, will certainly commend her for that. Hope to see you again at some point in the future.
All the best,
Ian and Charl

B'Lenghi Beach House
Alexandri M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandri M

Hemel op aarde.

Die plek is netjies en skoon en voorsien aan al jou behoeftes. Dit is voorwaar hemel op aarde. Enige persoon kan met 'n geruste hart hier plek bespreek. Baie dankie, ons sal dit nooit vergeet nie. En sal binnekort weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Lenghi Beach House se terugvoer

Dankie Alexandri, baie bly dat julle dit geniet het. Julle is altyd weer welkom. Vriendelike groete, Ian & Charl.

B'Lenghi Beach House
Fj O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fj O
Saam met vriende

Was great! So mooi huis met beste uitsig.

Die enigste negatief wat ons ervaar het was die "tavern" tipe kuierplek wat onder die huis geleë is. Dan speel hulle heavy metal musiek tot laat in die aand. Van Vrydag deur tot in die week. Dan kan mens nie op die heerlike stoep sit en kuier nie want jy moet heeltyd na 'n geskree luister. Verder is dit die mooiste huis met die mooiste dekor en die aircons was soo lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle J - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle J

Heerlike, goed toegeruste huis met pragtige uitsig oor die see.

Die huis is baie ruim, het heerlike kuier-areas en is goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Dis stapafstand van die see en naaste winkels. Met 'n onverwagte bonus van 'n skoonmaakdiens elke dag. Ons kon heerlik ontspan en sou graag nog langer wou bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Lenghi Beach House se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Lizelle!
Dit was 'n groot plesier om julle by B'Lenghi tydens julle deelname aan Comrades te kon huisves. Hoop die seer spiere vol al heeltemal beter. Julle is meer as welkom om altyd weer terug te kom!
Vriendelike groete, Ian

B'Lenghi Beach House
Rory D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rory D

Gemaklik en waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmie V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Esmie V
Gesin met klein kinders

Lieflike huis met see-uitsig wat aan al ons behoeftes voorsien het en meer.

See-uitsigte en lekker stoep wat ons see-ervaring van die oggend tot sonsondergang moontlik gemaak het. Mooi skoon huis met alle geriewe waaraan jy kan dink! Dit was 'n groot seën!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan G
Gesin met tieners

Baie rustige, lekker atmosfeer.

Het dit vreeslik geniet. Baie lekker. Baie gerieflik met 'n mooi uitsig en sentraal, na aan alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
San-salomie V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-salomie V
Gesin met klein kinders

Pragtig, gemaklik, sentraal en 'n wonderlike plek! Vir vriende, gesinne of families is dit perfek.

Wonderlike ervaring by B'Lenghi, nie net pragtig en goed ingerig nie, maar baie goed geleë en uitmuntende verblyf. Was 'n heerlike week en Ian was so 'n goeie gasheer - ons seuntjie het siek geword in hierdie tyd en was gehospitaliseer en Ian het tot die verblyf vir 'n ekstra aand verniet aangebied asook die uitkloktyd vir ons aangeskuif. Hy's 'n wonderlike, gasvrye en vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-rie N - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-rie N
Gesin met klein kinders

Wonderlike blyplek met asemrowende uitsig.

Ons het baie lekker gebly, die plek was skoon, die elektriese toebehore was modern, die dekor smaakvol, alles wat jy nodig het en meer. Ons het die meeste tyd op die stoep ontspan met die wonderlike uitsig. Die bestuur se diens was baie goed en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 360
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R3 360
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R3 360
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Minervaweg-suid 30, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmBTbwv5Zr0KvVPlZW4j7WTGUpVhOI9Cn11Vgawo32rkfllYT9j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 360 per nag, vir 10 mense 17 5 1 5 30 Minerva Road South Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -29.54311 31.21363
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem