Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Terugbetaalbare breekskadedeposito: R1500
'n Daaglikse skoonmaakdiens kan versoek teen die ekstra koste, behalwe oor naweke en op openbare vakansiedae.
Huispartytjies en harde musiek word nie toegelaat nie.
Meubels mag nie rondgeskuif word nie.
Geen addisionele gaste mag oornag nie.
Moet asb. nie die dekodeerder en slimkaart verwyder nie.
Moet asb. nie aan die kaste wat gesluit is peuter nie.
Rook is streng verbode binne die huis en ateljee, dit geld vir sigarette en waterrookpype. Gooi asb enige stompies in die toegekende vullisdromme en nie in die tuin, toilette of wasbakke nie.
Verwyder asb. alle oorskietkos met uitklok.
Hou asb. alle veiligheidshekke gesluit en aktiveer die alarm wanneer die perseel verlaat word.
Moet asb. nie in die slaapkamers eet of drink nie aangesien die beddens met wit linne oorgetrek is.
Hou asb. alle glase of glasbottels weg van die swembad.
Kinders word in die swembad toegelaat mits hul onder volwasse toesig is. Let asb. dat die diepte van die swembad 1,5 m is).
Moet asb. nie enige swembadgeriewe skuif of verwyder nie.
Behandel asb. B'Lenghi met respek en aandag.
Die huis moet asb. deeglik gesluit word wanneer gaste uitklok en moet by die optelpunt terggegee word.
Die bogenoemde reëls sal tydens die uitklok-skoonmaak evalueer word en die bestuur in kennis stel. Indien daar enige skade aangeteken word, sal of 'n gedeelte of die hele breekskadedeposito teruggehou word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Minerva Road South, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang