B.Lessing Gasteverblyf
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elizabeth Grove 354B, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
-
Vanaf
R975R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
B.Lessing Gasteverblyf bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel op die Lynnwood Garden Estate in Pretoria en dit is die ideale wegbreek vir 'n paartjie.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet, stort en 'n bad.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en beskik oor 'n kombuis wat met 'n eenplaatstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Buite is daar 'n privaat braai-area en 'n rustige tuin.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Tv
Ligging
- Elizabeth Grove 354B, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien meer verblyf in Lynnwood Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elizabeth Grove 354B, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng