Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blinkwater Lodge

Lodge
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R33, Plaas Blinkwater 707 KQ, Lephalale, 0500, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blinkwater Lodge is op 'n wildsplaas in Limpopo. Hiér kan gaste kameelperde, sebras, elande, wildebeeste, rooihartebeeste, sabels, buffels, koedoes, impalas, blesbokke, waterbokke, volstruise en voëls sien.

Daar is 6 eenhede wat die Blesbuck Room, Waterbuck Room, Bushbuck Room, Gemsbuck Room, Kudu Room en Eland Room insluit. Al die kamers het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, toilet en wasbak. Die oopplan-eenheid het 'n gemeenskaplike sitarea, kombuis, etenstafel, stoep en 'n gemeenskaplike kuier-area. Die kombuis is met 'n stoof, oond, broodrooster, ketel, mikrogolf en yskas toegerus. Gaste kan maaltye by die tafel op die stoep geniet.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad, Jacuzzi, WiFi en veilige parkeerplek.

Gaste kan perdry, voëlkyk, fietsry, bergfietsry, Groot 5-safaris geniet en begeleide staptoere aandurf.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R33, Plaas Blinkwater 707 KQ, Lephalale, 0500, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R33, Plaas Blinkwater 707 KQ, Lephalale, 0500, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedface7d312c8ad4d983a7b89e5581cd86cc19cf2e9384f25884b42a0ad93c815e49f0adad3bd1dc5b27b8b32d31e3e43831?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) R33 Farm Blinkwater 707 KQ 0500 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -24.119080066425 27.992588162029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem