Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blinkwatersrus

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervislaan 1661, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Blinkwatersrus is 'n lieflike selfsorghuis in Marlotpark en word deur bome en 'n rustige atmosfeer omring.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en het slaapplek vir tot 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is nog 2 dubbelbeddens in die oopplan-tussenvloerverdieping. Hierdie 2 beddens is in tente om bietjie privaatheid te skep. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die onderste verdieping het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank vir sitplek vir 6 gaste en lei na 'n sitarea.

Die huis het 'n ruim dek aan die onderste verdieping met 'n vuurput, stoepmeubels en 'n plonspoel. Verder kan gaste die pizza-oond bo die vuur geniet.

Die boonste verdieping het 2 balkonne aan elke kant met gerieflike buitemeubels en is die perfekte uitkykpunt om die diere wat verbyloop te besigtig.

Slaapplek

’n Bespreking by Blinkwatersrus sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Area 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Blinkwatersrus
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lezinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 2

Ligging

  • Moddervislaan 1661, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Blinkwatersrus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervislaan 1661, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61ca7b4a3a31a518c9a4d4e4e969aad788d3618727d7770de909ac7882642fb2aa856e3f05060a27c641831abb45025d8216?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 1661 Moddervis Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.343021124557 31.761649802947
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem