Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bliss on JBay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterbessiestraat 33, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bliss on Jbay bied selfsorgverblyf met privaat ingange op die eienaar se perseel in Jeffreysbaai. Hierdie eenhede is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na ontspannende verblyf tydens hul besoek aan hierdie kusdorpie.

Gaste het 'n keuse tussen 2 pragtig ingerigte kamers met privaat en suite-badkamers. Elke eenheid is ontwerp vir gerief en albei het privaat ingange, gemaklike beddens, gehaltelinne en -handdoeke, kombuisies, TV's en gratis WiFi. Die een woonstel het toegang tot 'n houtdek met see-uitsigte en die ander woonstel het toegang tot 'n privaat plonspoel.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste sal naby plaaslike geriewe soos verskeie strande, winkels, restaurante en die Seekoeirivier Natuurreservaat geleë wees.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Bliss on JBay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yolanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 1

Ligging

  • Waterbessiestraat 33, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bliss on JBay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterbessiestraat 33, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba028f7330521c227b6442c82c72d28ac261813ba9c0b280c2b4ccf57125632be33fdff7ff3ae874e68510909653e7f1d543?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 33 Waterbessie Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0230951 24.9178958
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem