LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blissful Stay | LekkeSlaap
+8

Blissful Stay

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johannes Dreyer-straat 6, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Blissful Stay is 'n gerieflike semi-selfsorgeenheid vir 4 gaste in Potchefstroom.

Hierdie oopplan-eenheid het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuisie het 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, 'n yskassie, eetgerei en breekware.

Die eenheid het 'n lessenaar en WiFi. Daar is veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek en die woonbuurt het kameras en word deur sekuriteit gemonitor.

Potchefstroom bied verskeie besienswaardighede soos die Totiushuis, die President Pretorius Museum, die OPM Prozesky Bird Sanctuary wat die tuiste van meer as 200 voëlspesies is, en die Buffelsvlei Wild Animal Park.

Slaapplek

’n Bespreking by Blissful Stay sluit in:

Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Blissful Stay
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Johannes Dreyer-straat 6, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Blissful Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johannes Dreyer-straat 6, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA598f043478e2cca135737e1e4993b3de316a6534777c6b5f58966583d9fab2e9cf34a12178208308b01b223239d969a17169?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (vir 4 persone) 1 5 1 5 6 Johannes Dreyer Street Potchefstroom 2520 Noordwes 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.697054639864 27.101635212589
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!