Blisss
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - 5 Protea Street, Boggoms Bay, 6511, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Blisss is 'n ruim vakansiehuis wat in die hartjie van Boggomsbaai geleë is. Die huis is perfek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek, aangesien dit net 300 m vanaf die strand is.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Daar is 3 slaapkamers met dubbelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV teen die muur.
Die huis het ook 'n binnebraai. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met meubels en 'n tweede braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Protea Street, Boggoms Bay, 6511, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Protea Street, Boggoms Bay, 6511, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang