Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BüllsPort Lodge & Farm Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C14, Naukluft, Bullsport, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R670 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

BüllsPort Lodge & Farm Campsite is in die skouspelagtige Naukluft-berge van suidelike sentraal Namibië, 'n asemrowende bestemming wat voetslaners lok, geleë. Of gaste deur Namibië toer, of op soek is na 'n rustige wegbreek op pad van Suid-Afrika na die Namibiese kus, hierdie oord bied die ideale verblyf vir 'n paar nagte.

Die kampeerplek is tussen die berge in BüllsPort se privaat natuurreservaat, sowat 3 km vanaf die oord en werkende plaas geleë, en beskik oor 4 kampeerplekke. Elkeen het sy eie stort en toilet naby die gemeenskaplike areas. Daar nie elektrisiteit of selfoonopvangs by die kampeerplek nie, maar gaste kan die lodge besoek waar komplimentêre WiFi tussen 10:00 en 16:00 beskikbaar is.

Die hoof-oord spog met 'n uitnodigende restaurant waar gaste ontbyt, 'n laatontbyt, middag- en aandete kan kry indien dit vooraf gereël is. Gaste by die kampeerplekke is welkom om die swembad tussen 10:00 en 16:00 te gebruik.

Gaste het toegang tot 'n verskeidenheid selfbegeleide aktiwiteite, insluitend 14 goed afgemerkte voetslaanroetes deur die berge en klowe van die Naukluft. Vir dié wat belang stel om oor boerdery op die rand van die woestyn te leer, is daar 'n plaasrit beskikbaar wat insig oor hierdie fassinerende manier van leef, sal bied. Gaste kan ook begeleide perdrytoere meemaak, verskillende veldpaadjies of self afry na Sossusvlei om die asemrowende woestynlandskap te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • C14, Naukluft, Bullsport, 0000, Hardap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R670
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C14, Naukluft, Bullsport, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA808b1bbeca7e1dbb285a8f0c0da0184004a36385e927d4ad266dae178025a5a89b46fa1e3bb92872123ffe4803e9b88d7529?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag, vir 2 mense C14 Naukluft 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.148957344659 16.363229150401
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem