Bloedrivier
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Judean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Carin M - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en vriendelike diens.
Elrin F - Des 2023
Algehele gradering
Die restaurant was baie lekker. No. 1 vetkoek in land.
Lenny V - Okt 2023
Algehele gradering
Very interesting place, we loved every minute of it.
Miemie S - Sep 2023
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring, rustige omgewing met mooiste sonsondergang.
Ronel L - Jul 2023
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs, wonderlike terugstap na gister.
Bloedrivier se terugvoer
Goeiemôre Ronel,
Baie dankie vir julle kuier, dit was baie lekker om julle by ons te hê! Dit is vir ons 'n voorreg om mense soos julle op Bloedrivier te ontvang.
Vriendelike Groete,
Verolieze Jansen van Vuuren
Wilna G - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, lekker kos.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33, 43,1 km vanaf Dundee, 3000, KwaZulu-Natal