Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloem Hart Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Bloem Hart Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ebenhezer M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebenhezer M

It was good except the shower nozzle.

The shower nozzle was not inspected when we arrived it was leaking water on to the wall.

Mark M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

Efficient, clean, value for money! I'll be back.

One of the best stays Ive had in Bloem.

Zilla S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zilla S

Netjies en ruim.

Baie oulike geriewe. Ek sal beslis weer daar tuisgaan.

Jerine D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerine D

Baie goed.

Was mooi skoon en ek en my klein dogtertjie het heerlik gebly. Baie dankie.

Ellaine K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellaine K

Baie goed ontvang en onmiddelik tuis laat voel.

Plek was skoon en netjies en ons het baie aandag gekry vanaf die personeel.

Bloem Hart Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te sien.

Bloem Hart Gastehuis
Lindy M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy M

Clean and very comfortable.

Our stay was very comfortable and very clean. I would recommend Bloem Hart Gastehuis

Sunell B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunell B

Alles wat nodig is in 'n lekker kamer.

Baie lekker geslaap. Goeie kwaliteit linne met die lekkerste sagte handdoeke. Plek is presies wat nodig is na 'n lang dag op die pad!

Ronell H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell H

Sal definitief weer by Bloem Hart Gastehuis bespreek.

Baie goeie diens ontvang.

Marx S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marx S

Die area is stil en goed geleë.

Die gasvrou is hulpvaardig.

Alice H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice H

Perfek vir ons!

'n Pragtige, skoon kamer met 'n volledige ingerigte badkamer vir 'n persoon in 'n rolstoel. Baie vriendelike ontvangs.

George M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M

Gerieflike kamer, netjies en vriendelike diens. Sal definitief weer ondersteun.

Sien sterre.

Marilè N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilè N

Goeie diens & vriendelike mense!

Baie dankie vir die wonderlike nag by Bloem-Hart. Ons het lekker geslaap en alles gehad wat nodig was.

Christiaan L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan L

Goeie, skoon verblyf vir oorslaap.

Ons was baie gelukkig met ons verblyf by Bloem Hart, maar was teleurgesteld met die diens wat ons met ons aankoms ervaar het. Eerstens was die eienares glad nie daar nie, so ook nie eens die bestuurderes nie. Net 'n dame wat hulle help was daar. Kommunikasie was nie goed nie en stadig. Ons het 'n uur voor ons aankoms laat weet dat ons vroeër by die plek gaan aankom, maar het voor 'n toe eiendom aangekom in die reën en moes wag vir die dame om te kom oopmaak. Ten spyte van die kommunikasie en tekort aan bestuurpersoneel het ons 'n lekker en rustige oorbly gehad, maar ons het verwag dat daar beter personeel bystand sou wees oor 'n periode soos Desember wat daar baie reisigers op die N1 is.

Werner R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner R

Dit was aangenaam om daar te oornag.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die kamer het aan al die vereistes voldoen. Die otbyt was heerlik en waarde vir geld.

Sally K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sally K

'n Rusplek.

Baie klein, lekker bed. Moeilik met skottelgoed, geen wasbak en moet water by die wasbak en stort kry.

Anton M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

Vriendelike eienaar.

Veilig en eienaar was baie vriendelik.

Busisiwe M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwe M

Awesome.

We had a wonderful stay, safe and clean place. Great value for money.

Unity M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Unity M

Excellent. We loved the bedding!

Just a sliding door needed for the bathroom.

Bloem Hart Gastehuis se terugvoer

I am glad you enjoyed your stay. The sliding bathroom door has been installed.

Bloem Hart Gastehuis
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gc P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gc P

Good night sleep. Perfect en route stopover. Newly renovated. Friendly check in and out.

We would use again when traveling.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het 'n goeie nagrus gehad. Perfekte oornagverblyf. Nuut opgeknap. Vriendelike inklok en uitklok.

Ons sal weer hiervan gebruik maak wanneer ons reis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schnehage-singel 34, Fichardt Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5INpYaHl8TEznCurs4r8R1mFfgiai5DhAscL4zTC52mOdovXuI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 34 Schnehage Cresent Fichardt Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.150300177616 26.174382623348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang