Gastehuis in Clanwilliam

Blommenberg Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Monika V
1 nag
5.0
Nov 2025

Ons sal weer by Blommenberg Guesthouse oorbly. Ons was 'n groep van 14 en alles het perfek uitgewerk. Almal het hulle eie kamer gehad, maar ons kon ook lekker saam kuier. Die ontbyt was heerlik. Daar was so hier en daar 'n ietsie wat stukkend was (ons het dit aangemeld).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monika V
1 nag
5.0
Nov 2025

Dit is die plek vir jou as jy 'n groot groep is. Ons was 14 gewees en het in 8 kamers gebly wat perfek gewerk het. Die kamers is teen die kant, met 'n pragtige tuin en swembad in die middel. Daar is meer as een area vir braai. Ons het 'n heerlike ontbyt gehad. Die gasvrou was baie vriendelik. Ons kon vroeër ingeboek het. Ek sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen T
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Skoon, gerieflike verblyf in rustige en veilige omgewing. Ons kan al sê ons is gereelde besoekers aan Blommenberg en elke keer is dit met groot tevredenheid wat ons totsiens sê. Die gasvryheid en netheid is uitstaande en ons gesels soos familie aan die ontbyttafel. Dankie dat die reels neergelê word en dat mens in stilte en rustigheid kan slaap. Ons kom beslis DV weer daar bly met ons volgende besoek aan die familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyla L
1 nag
5.0
Sep 2025

Perfect. Was amazing, the staff are purely excellent and the breakfast was divine. They arranged a 07:00 breakfast and at 5 to 7, breakfast was already ready. I'll highly recommend it to anyone visiting Clan William.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

A must in Clan William. Our room was lovely and our hostess was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goeie, skoon gastehuis met lekker kos en vriendelike mense. Sal weer daar oornag. Sjoe! Baie vriendelik deur Hermien ontvang. Wat 'n gasvrou! Alles in die kamer wat ons nodig gehad het, alles skoon en netjies. Ons het lanklaas so 'n lekker buffet ontbyt geniet. Dit was uit die boonste rakke. Kan Blommenberg Guest House ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

An absolute pleasurable stay. What a wonderful place to stay. The hostesses were friendly and so accommodating of our needs. The room was spacious, clean and well serviced. Parking was adequate and safe. A hearty breakfast was included. Well worth going back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Alles was baie skoon en netjies, en ons was baie vriendelik ontvang. Ontbyt was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Short stay in flower season. Had a very pleasant stay at Blommenberg, very hospitable host and staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Great stop over accommodation. Perfect for our requirements: clean, quiet and well located. Great breakfast too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nefie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 800
15% AF
R 1 800 R 1 530
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 800
15% AF
R 1 800 R 1 530
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 800
15% AF
R 1 800 R 1 530
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Graafwater Road, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc21937e0232ee68e256c594b7ba2eea14e83d59f2abe85bb620971d9b800a8c1c6cbddb30b8548e4b1f79d98f64415e4247?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 530 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 1 Graafwater Road Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.174443279319 18.886664807796
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang