+70

6 gaste

3 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4A Mocke Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Bloom is 'n selfsorghuis wat in die hartjie van Bloemfontein, Vrystaat, geleë is. Hierdie huis is die ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat naby die dorp wil wees.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n lessenaar, kaggel en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eenplaatgastoof, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n etenstafel toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea se deure lei na 'n onderdakstoep en ander skuifdeure lei na 'n braai-area.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby verskeie geriewe, soos winkels en restaurante.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hendrik Francois D
Gesin met klein kinders
5.0
Gesinsvriendelike huis weg van ons huis. Ons het heerlik gebly. Kaggel was 'n bonus met die koue weer. Alles wat ons nodig gehad het vir 'n week met k...
Sien meer
Jul 2026
Johannes E
Saam met vriende
5.0
Heerlike ontspanne kaggel kuier! Baie lekker gebly, alles wat mens nodig het. Die kaggels en die braaiplekkie is 'n groot voordeel.
Mei 2026
Razia M
4.8
Great overnight stay. Beautiful, spacious house with all the comforts of home. Near Prellar Square shopping centre.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Cd V
Saam met vriende
4.0
Lekker gebly. Geen probleme. Sien sterre.
Mrt 2025
Salomé B
Saam met vriende
5.0
Excellent stopover with our move from Pretoria to Stellenbosch. Sophia was very helpful with our late arrival and friendly. Stunning pl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 4A Mocke Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Bloom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

4A Mocke Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcd1a534599e7273c5b2be09067a6cc405598bbee89c519eaa40ba2f81ad4e8c9ba17e047657a3f0023ffbaa33fcb2bf7e6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 4A Mocke Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.08557337408 26.208941439287
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang