Blou Porselein Gasteplaas
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Johann K - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was 'n plaaskuier met heerlike beddens en donsduvets.
Jacobus E - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi plaas.
Blou Porselein Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie Jacobus vir jou resensie. Ek is bly julle het lekker gekuier op die plaas.
Groete
Theresa
Kershnee V - Jan 2023
Algehele gradering
Very lovely place.
Anneke V - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike plaasvakansie.
Blou Porselein Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie Anneke, vir die terugvoering.
Ek sal beslis oplet na die klein jakkalsies en ook die netheid van die kombuis. Ons wil altyd verbeter om dit vir ons gaste die beste te maak.
Ongelukkig is die beurt krag op die plaas anders as in die dorp. Alles word hanteer met groot pompe en daarom kan ons nie water pomp sonder krag nie. Ek sal 'n punt daarvan maak om dit aan die gaste te noem.
Groete
Theresa
Henk C - Okt 2022
Algehele gradering
Very pleasant enriching farm camping experience.
Lees meerBlou Porselein Gasteplaas se terugvoer
Thank you Henk for the lovely review. We are very glad that you had a memorable time. Please visit us again. Regards,
Theresa
Johanna S - Okt 2022
Algehele gradering
Dis heerlik stil en rustig.
Blou Porselein Gasteplaas se terugvoer
Hallo Johanna
Baie dankie vir die resensie. Ek is so bly dat julle dit geniet het. Dit was vir ons heerlik om julle hier op die plaas te kon he.
Groete
Theresa
Kyle T - Aug 2022
Algehele gradering
Heel rustig en kalm.
Blou Porselein Gasteplaas se terugvoer
Wonderlike gaste! Baie dankie vir die lekker kuier. So bly julle het ontspan en die vars lug geniet.
Groete
Theresa
Billy E - Mei 2022
Algehele gradering
Baie rustig op die plaas.
Blou Porselein Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie dat jul by ons gastehuis bespreek het.
Plaaslewe verskil baie van stadslewe en daarom hou ons dit uniek met ons stap en fiets roetes. Die rivier bied visvang geleentheid en swemplek vir die brawes.
Ek is bly dat jul die pragtige dorpie Riebeek kasteel geniet het.
Mandie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Blou Porselein Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier hier by ons. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Theresa
Karen D - Jan 2022
Algehele gradering
Overnight stay only as part of a longer holiday.
Blou Porselein Gasteplaas se terugvoer
Thank you for your review Karen and for pointing out the few things that was not on standard.
We always strive to improve and I will definitely look at your comments.
I am glad you felt safe and had a pleasant stay.
Regards
Theresa
David N - Des 2021
Algehele gradering
Extremely peaceful.
Lees meerBlou Porselein Gasteplaas se terugvoer
Thank you so much for your lovely review. it was a pleasure hosting you and your lovely family.
Regards
Theresa
Ramola C - Des 2021
Algehele gradering
A wonderful 4 days spent at Blou Porselein Guest Farm. Absolutely stunning location with hills and fields stretching out forever. It's like you hear: "The hills are alive, with the sound of music" when you walk down the tracks!
Lees meerBlou Porselein Gasteplaas se terugvoer
Thank you so much for the kind review. It was such a pleasure to host you on our farms.
Regards
Theresa
San-marié C - Nov 2021
Algehele gradering
Plaas, platteland, natuur en stilte!
Blou Porselein Gasteplaas se terugvoer
Hallo San - Marie.
Dankie vir jou mooi woorde. Dis vir ons belangrik dat ons gaste spesiaal voel en lekker kan ontspan.
Groete
Theresa
Anand D - Okt 2021
Algehele gradering
Very relaxing.
Blou Porselein Gasteplaas se terugvoer
Thank you for your review Arnan.
I am glad you enjoyed the farm atmosphere. We like to keep it authentic for the guests.
Hope to see you again.
Regards
Theresa
Desmond P - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties, rustig, lekker.
Blou Porselein Gasteplaas se terugvoer
Hallo Desmond.
Dankie vir die goeie terugvoering. Ek is bly ons toergids het jou naweek besonders gemaak.
Groete
Theresa
Riaan N - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek in 'n beelskone area!
Blou Porselein Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie Riaan. Ek is bly julle het dit geniet op die plaas. Kom kuier gerus weer.
Jacquie And Roald B - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderfully peaceful place to stay!
Lees meerBlou Porselein Gasteplaas se terugvoer
Thank you Jacquie.
I really appreciate your kind review. It is always a pleasure to host positive guests that can enjoy nature and the surroundings.
Hope to see you again
Regards Theresa
Retha M - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike rustige omgewing en baie vriendelike mense.
Blou Porselein Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie Retha, vir die resensie. Dit was so lekker om julle te ontmoet en op die plaas te kon he. Ek is bly julle het lekker gekuier.
Groete
Theresa
Ilze V - Apr 2021
Algehele gradering
Kindervriendelike rustige naweek.
Lees meerBlou Porselein Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie Ilze,
Ons het dit geniet om julle op die plaas by ons te kon he.
Groete Al die Vissers
Mark O - Sep 2020
Algehele gradering
Relaxing, budget friendly getaway.
Lees meerBlou Porselein Gasteplaas se terugvoer
Thank you for your kind review. It was a pleasure hosting you.
Theresa
Arthur B - Mrt 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Blou Porselein Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was n plesier om julle te huisves. Sien uit na jul volgende besoek.
Groete,
Theresa
Andrew G - Nov 2019
Algehele gradering
Ons het ons tyd baie geniet, veral die kinders het die plaas-ondervinding geniet.
Blou Porselein Gasteplaas se terugvoer
Die was heerlik om julle te kon huisves op die plaas.
Kom kuier gerus weer!
Groete,
Theresa
Leendertz W - Jun 2019
Algehele gradering
Peaceful.
Blou Porselein Gasteplaas se terugvoer
Thank you for the positive review. We are glad you enjoyed the visit on the farm
Regards,
Theresa
Shanon M - Apr 2019
Algehele gradering
Felt welcome, lovely setting.
Blou Porselein Gasteplaas se terugvoer
It was a pleasure hosting you. Looking forward to your next visit.
Regards,
Theresa
Christelle W - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Blou Porselein Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie Christelle. Dit was 'n pleasier om julle te kon akkomodeer. Baie aangename gaste! Hoop om jul gou weer te sien
Groete,
Theresa
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Connie J - Okt 2018
Algehele gradering
Ruim plaashuis met al die nodige geriewe.
Blou Porselein Gasteplaas se terugvoer
Dankie Connie. Dit was 'n plesier om julle familie te akkomodeer. Wat 'n heerlike atmosfeer met al die kinders wat lekker speel. Groete Theresa
Henko W - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker verblyf op die plaas!
Blou Porselein Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie Henko. Julle was aangename gaste. Kom gerus weer. Theresa
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bootsmansdrift Plaas, Langs die R46, Malmesbury, 7308, Wes-Kaap