4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Linde Street, Blouberg, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Blouberg Beach Villa - High Tide bied selfsorgverblyf langs die hoofhuis in Blouberg.
Hierdie verblyf bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste en beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n slim-TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die oopplan-aantrekkamer het 'n slaapbank vir kinders. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar en daar is 'n omsetter.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Caren Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 108
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 16 Linde Street, Blouberg, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Blouberg Beach Villa - High Tide het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Linde Street, Blouberg, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang