+24

Blouberg Mews

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Watsonia Road, 3 Blouberg Mews, Cape Town, 7443, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 341 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blouberg Mews is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Bloubergstrand. Dit is 'n goeie opsie vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat die kuslyn van die Moederstad wil verken.

Hierdie woonstel bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van die tweede badkamer wat ook 'n stort het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is 'n balkon waar gaste 'n oggendkoffie of 'n sonsondergang in die aand kan geniet. Die ligging van hierdie eiendom is naby plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 790

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 13 Watsonia Road, 3 Blouberg Mews, Cape Town, 7443, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blouberg Mews het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 341
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 341
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 341
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Watsonia Road, 3 Blouberg Mews, Cape Town, 7443, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56842f3551634dca1151d58cd5543eee3407f7c6711dc2f3ca4754a6e295dffd1d5398b341e050648d59806eb6d93dfc8289?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 341 per nag, vir 4 mense 1 5 1 4 13 Watsonia Road 3 Blouberg Mews 7443 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.817935158098 18.479198768582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang