Bloukuifloerie
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Minerva-laan 8, Pennington, 4814, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R480 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bloukuifloerie is 'n selfsorg-eenheid vir 2 gaste, 400 m van die strand in Pennington.
'n Minimum verblyftydperk van 2 nagte word vereis. Gedurende Desembermaand word 'n minimumverblyftydperk van 7 nagte vereis.
Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die kombuisie is met 'n enkelplaatstoof, mikrogolf, yskas, braaipan, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Neem asb. kennis dat daar 'n TV in die eenheid is met OVHD en rook word nie toegelaat nie.
Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek voor die eenheid agter geslote hekke met kameras.
Pennington het getypoele waarin gaste kan swem, snorkel, skubaduik en visvang. Gaste kan ook perdry, gholfspeel, staproetes en voëlkyk. Daar is ook historiese besienswaardighede om te verken soos die Botha-huis.
Slaapplek
’n Bespreking by Bloukuifloerie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Jaar gelys 5
Ligging
- Minerva-laan 8, Pennington, 4814, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bloukuifloerie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pennington Kelso KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Minerva-laan 8, Pennington, 4814, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom