Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouwildebees Safaris

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Blouwildebees Safaris
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Kobus E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustige plek.

Magda is 'n baie vriendelike en aangename persoon wat jou baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouwildebees Safaris se terugvoer

Baie dankie goed om julle te ontmoet

Blouwildebees Safaris
Roger W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger W
Gesin met tieners

Puik akkommodasie en gasvryheid.

Kamers en onthaalarea was netjies. Magda het ons op haar hande gedra. Sal beslis weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouwildebees Safaris se terugvoer

Baie dankie

Blouwildebees Safaris
Burnie N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burnie N
Besigheidsreis

Ongelooflik! Die mensies vriendelik en hulpvaardig verby!

Die besoek was wel vir werk doeleindes en was ideaal geleë vir wat ons wou doen. Ek sal immers my familie enige tyd na die netjiese plek neem. Die rustigheid is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouwildebees Safaris se terugvoer

Dankie maak gerus so

Blouwildebees Safaris
Yolandé D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandé D
Enkelreisiger

Ek het baie tuis gevoel.

Pragtige plek, pragtige mense en ek het sommer dadelik tuis gevoel. Tot die honde het my soos deel van die familie laat voel. Sien tannie beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bev & Clive W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev & Clive W

It's like going from home to home, Madga is such a special hostess and we will continue going there. A stunning place and accommodation is perfect!

Blouwildebees Lodge is a very special destination for a peaceful breakaway. It is so well kept, neat and so taste fully decorated I can recommend anyone to stay there. Magda the owner is such a good hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobi D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobi D

Ongelooflik lekker.

Ons het heerlik gekuier en gebly. Magda was 'n wonderlike gasvrou wat ons dadelik laat welkom voel het. Sy het ons bederf met 'n rit op die plaas om na die wilde diere te gaan kyk. Daar was jagters en ons kon gaan kyk hoe word die diere gereed gemaak vir die koelkamer. Baie dankie ons sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouwildebees Safaris se terugvoer

Dit was groot plesier om julle hier te hê. Julle is baie welkom om weer te kom.

Blouwildebees Safaris
Chris M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker wegbreek in die bos.

Die fasiliteite was skoon en netjies. Magda is baie gasvry, sonder om enigsins op privaatheid inbreek te maak. Baie goeie fasiliteite. Lekker vir groter groepe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen W - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karen W
Gesin met tieners

Wonderful place to relax with the family. Not ideal if you are anti-hunting.

Magda is a wonderful hostess. The lodge is very comfortable and a green oasis in a very dry area. A great place to spend quality family time. Easy access to freezer space would be good. The only negatives for us was that we did not know that it is a hunting lodge and hunters staying at the bush camp seemed to have preference over the guests (us) staying at the lodge. We are an anti hunting family so the abundance of animal trophies was a little off putting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Die plek is goed geleë vir toeriste. Naby aan Thabazimbi en baie ander toeristebestemmings soos byvoorbeeld Marekele Natuurreservaat. Die gasvryheid van die mense was eenvoudig fantasties. Magda het uit haar pad uit gegaan om dit vir ons so gerieflik as moontlik te maak. Die plaas laat jou sommer dadelik op jou gemaak voel. Ons het deur die plaas gery en wild gekyk. Die plaaspaaie is uitstekend vir enige tipe voertuig. Die boskamp is enige kamper se droom. Ons het tot baie laat die aand saam met Magda, haar familie en vriende om die vuur gekuier. Ons het self later soos familie gevoel. Ons sal verseker weer daar gaan kuier. Dankie aan almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ysterpan Farm, , Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkNTM5NzY0LWNjNzktNDA5Yy1hMTU0LTE1YTllYjdhZjI1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Ysterpan Farm Sentrum 0380 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.266209928534 27.345214784145