Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blu Bed & Breakfast

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Elmo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 20 resensies vir Blu Bed & Breakfast
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Minerva K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Minerva K
Gesin met klein kinders

Very well located and very safe.

Moldy and Doom smell in the rooms. Was not properly cleaned whereas I have requested it to be cleaned as I have allergies. We actually booked out a night before due to the moldy smell.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanneli P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneli P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Elmo was uitstekend en ongelooflik behulpsaam. Die kamer was netjies en gemaklik. Naby genoeg aan die strand en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Traville E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Traville E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place was dirty. Owners enter into your room without communicating to guests first. No Doom to spray or kill insects.

Parking is bit small.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blu Bed & Breakfast se terugvoer

Hi Traville,
Our rooms get cleaned on a daily basis. Over weekends it is self-catering. Due to our water crisis, everyone has a problem with ants. That gets monitored on a daily basis.
As the owner of the property, I have the right to go into the room. For your information, I went into the room to switch off all the lights in the room that you left on after you left for the function. I asked you so nicely to conserve energy.
And secondly, I was looking for my second key if you can recall.
Regarding the security, there is enough parking behind a security gate and no non-paying are permitted on the premises.
Thank you for your review.
Regards,
Elmo

Blu Bed & Breakfast
Caren H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren H
Saam met vriende

Lekker.

Het dit geniet en was lekker om daar tuis te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie V
Saam met vriende

Baie gasvry en vriendelik.

Was lekker. Ons sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blu Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit word waardeer. Julle is altyd weer welkom.

Blu Bed & Breakfast
Hazel D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hazel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a very pleasant stay, thank you.

The room was very comfortable and we did enjoy our time there. We did not manage to cook in our room as it would have been better to have a separate kitchenette with more kitchen items. We would have liked to have breakfast included even as a takeaway. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chandre A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre A
Saam met vriende

It was lovely.

Hosts were very friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blu Bed & Breakfast se terugvoer

Thank you, it is much appreciated.

Blu Bed & Breakfast
Penelope S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Penelope S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a bit of an unfortunate stay at Blu Bed.

The first unit we were given had quite a bit of cockroaches in the kitchen. We complained to the owner and he then just brought us some Doom on the first night which didn't seem to do much to them. The next morning it was worse and it seemed to be all over. I wanted to move out the next day, but couldn't find any alternative accommodation in PE. It was fully booked all over. Then the guest house owner offered another unit that we could move to until Monday when we finally left.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blu Bed & Breakfast se terugvoer

This was a totally isolated problem, and it was sorted out the following day. The whole unit was treated.
Sorry for the inconvenience.

Blu Bed & Breakfast
Janie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek met ruim kamer en geriewe. Ons het sommer gou tuis gevoel.

Ons is vriendelik verwelkom en het gevoel soos tuiste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blu Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie, dit word waardeer.

Blu Bed & Breakfast
Chris C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Flinke diens en ruim vertrekke. Waarde vir jou geld. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blu Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd weer welkom.

Blu Bed & Breakfast
Amanda N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were a couple of two, therefore we thought that we going to be placed under one roof with separate bed rooms. Our rooms were in different units.

I can recommend the place to elderly people, we were not allowed to use the pool, bring visitors, no parties. So the place is quiet and far from where our relatives stay. The towels were not in good condition, the host was not prepared for our stay, the were no coffee and the other unit did not have toilet paper, we had to ask for everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blu Bed & Breakfast se terugvoer

Dear Amanda,
All guesthouses have their rules and regulations to abide by. To say the the pool was out of bounds is totally not true.
Regarding parties on the premises, we have had too many problems in the past. That is why we do not allow it.
It is normally the non-paying guests that can't behave. It is also unfair toward the other paying guests that are wanting the peace and quiet they are paying for.
The rates at the moment are self-catering due to COVID and that means the prices are very low to acommodate that. You get a welcoming cup of coffee and after that it is self-catering. Toilet paper is supplied for normal use. It gets checked on a daily basis. All towels are new, so I do not know what condition you are talking about.
Hope you have a better understanding of how most guesthouses operate.
Kind Regards

Blu Bed & Breakfast
Villeen S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Villeen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik, veilig.

Ek en my seun het daar oornag en ek kan met vrymoedigheid mense aanbeveel om daar tuis te gaan. Is 'n stil en rustige omgewing. Ons wou braai en Elmo het uit sy pad gegaan om te sorg dat ons alles het en gemaklik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blu Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Waardeer dit opreg. Ons probeer ons bes om die besoek by ons so lekker as moontlik te maak.
Groete
Elmo

Blu Bed & Breakfast
Albert P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert P
Besigheidsreis

Was lekker

Die eienaar is baie vriendelik en verwelkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blu Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd weer welkom.

Blu Bed & Breakfast
Yolandi C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi C

Baie rustige area.

Baie rustige area, vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was lovely to stay there.

We were allowed to invite our family to come and visit. The staff members were very friendly, our privacy was respected. I will definitely use it again. a big thank you to Blu Bed & Breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blu Bed & Breakfast se terugvoer

Thanks for your review. Much appreciated.

Blu Bed & Breakfast
Santa F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa F

Baie netjies, perfekte ligging en vriendelike mense!

Dankie vir die gasvryheid, Elmo. Julle plekkie is regtig oulik ingerig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blu Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie.
Waardeer die terugvoer.

Blu Bed & Breakfast
Eugene G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Eugene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was ruim en skoon. Net 2 koffie sakkies en geen melk! Let wel, geen ontbyt ingesluit!

Met aankoms is ons herinner dat die uitstaande bedrag betaal moet word en na 3 ure kon Elmo nie onthou dat ons moet betaal nie. Geen kwitansie is gegee nie, so my besigheid het geen bewys!. Tydens ons gesprek oor vertrek het sy foon gelui en ek is net daar gelaat en het nie geweet wat op vroeg vertrek met sleutels te maak nie. Het maar in buiteposbus gelos en gehoop dis gekry. Kamer 2 is op hoek en in "traffic" na ander kamers. Parkering is ook nie na wense! Swembad was ook groen en nie gebruik. Ons het lekker gebly en lekker geslaap maar, EISH!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine S
Saam met vriende

Parkering met groot voertuie is moeilik in die erf. Plekkie te klein vir 4 volwassenes. Eenheid nr. 4.

Onderste bunk bed is stukkend en matras moes op die grond gesit word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon A
Besigheidsreis

Baie lekker gebly en voel soos huis weg van die huis af!

Goeie ligging wat naby is aan die see en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blu Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie.

Blu Bed & Breakfast
Hechter H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hechter H
Saam met vriende

Uitstekende keuse!

Ek sal Blu Bed & Breakfast enige tyd aanbeveel en gaan verseker weer daar tuisgaan. Die gasheer doen soveel moeite met al die gaste en gaan uit sy pad om almal te help en gemaklik te maak. Sulke goeie diens kry mens nie maklik nie. Dankie Elmo en Blu Bed & Breakfast - ons sien julle volgende jaar verseker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blu Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie, dit word waardeer.

Blu Bed & Breakfast
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erasmus-rylaan 20, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjM2Y5NjE2LTFkYjctNDk0Yi05YTI2LTk4ZGVjMjkzZTgyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 20 Erasmus Drive Gqeberha (Port Elizabeth) 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.994183328587 25.662678542328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem