Blue Atlantic Terraces
Beskrywing
Blue Atlantic Terraces is 'n gemeubileerde ateljeewoonstel met 'n gedeeltelike see-uitsig in Table View.
Die oopplan-woonstel het 'n privaat ingang wat met 5 trappe bereik word. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n groot stort. Daar is 'n slaapbank vir 2 gaste in die sitkamer.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, 'n ontbyttoonbank en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met DSTV en gratis WiFi. Die TV is Netflix-vriendelik met jou eie lidmaatskap.
Die woonstel lei na 'n privaat balkon met braaigeriewe en 'n uitsig oor die see. 'n Aangewese parkeerplek word voorsien.
Ons verwelkom kinders van alle ouderdomme. Ongelukkig is die verblyf nie toegerus vir kinders onder die ouderdom van 2 jaar nie. Gaste sal hul eie bad, hoë stoeltjie en bababed moet saambring.
Gaste moet asseblief spaarsamig water gebruik en waterbesparingswenke sal met aankoms voorsien word. Let wel dat rook verbode is by Blue Atlantic Terraces en dat troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie.
Die sekuriteitskompleks het 'n gemeenskaplike tuin en 'n swembad, maar toegang tot die swembad sal moontlik weens waterbeperkings verbied word. Toegang tot die kompleks word met 'n afstandbeheer en interkomstelsel beheer.
Blue Atlantic Terraces is stapafstand van die strand en talle restaurante af.
Slaapplek
'n Bespreking by Blue Atlantic Terraces sluit in:
1 x Dubbelslaapbank
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Badkamer
- Stort
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Vermaak
- Boeke en Tydskrifte
- Eksklusiewe DSTV
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Blue Atlantic Terraces gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |