Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Bell Flat in Arniston

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierstraat 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 270 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Blue Bell Flat in Arniston is 'n lieflike en ruim selfsorgwoonstel in die kusdorp Arniston. Dit bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n privaat binnehof aan die agterkant waar gaste kan braai met hout of op die Weber.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n enkelslaapbank in die leefarea.

Die kombuis is met 'n oondjie/stoof, enkelplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met gratis WiFi.

Let asb. dat daar nog 2 ander woonstelle op die perseel is. Die ingang van hierdie eenheid is in die binnehof wat gedeel word met gaste in die boonste woonstel. Die boonste woonstel word soms deur die eienaar en haar vriendelike honde gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Blue Bell Flat in Arniston sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Blue Bell Flat in Arniston
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 173

Jaar gelys 6

Ligging

  • Napierstraat 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Bell Flat in Arniston het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 270
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 270
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierstraat 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec4d0788fd80914ed0a931cb367f0d16dc681bc9b5142001b68cd9d633278b30afde25066089d9ab7db507607fd345b6c551?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 270 per nag (plek vir 3) 1 5 1 4 8 Napier Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.670385197198 20.231997836676
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem