LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Bell Guesthouse | LekkeSlaap
+17

Blue Bell Guesthouse

17 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 17 resensies vir Blue Bell Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.9/5
Marius B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Besigheidsreis

Netjies en vriendelik ontvang.

Sien sterre.

Toni N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Toni N
Besigheidsreis

Vriendelike en snoesig.

Skoon en net. My verblyf was baie aangenaam. Ek sou net voorstel dat 'n yskassie geïnstalleer moet word.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly and cosy.

Clean and tidy. My stay was very pleasant. Suggest to install little fridge.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jaco U - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco U
Besigheidsreis

Huis weg van die huis af.

Baie dankie vir gasvryheid en gerief. Sal beslis weer daar oorbly.

Ju-maé K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ju-maé K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese cozy kamers omring met tuin!

Ons het heerlik hier gebly! Vriendelike diens en die plekkies is sentraal geleë.

Toni N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Toni N
Enkelreisiger

Clean and neat.

Comfortable and neat. Would make use of Blue Bell again.

L J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
L J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing.

Heerlik gebly. Kamer was baie skoon en netjies. Spierwit linne was verfrissend.

Jansie B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jansie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike verblyf.

'n Baie vriendelike gasvrou het ons ontvang en uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die kamer was skoon en netjies. Matras en beddegoed na my sin. Bed net bietjie raserig as mens in die nag omdraai, hou jou bietjie wakker.

Debbie H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie H

Fantastiese rustige atmosfeer.

Die kamer was baie gerieflik en die tuin baie mooi en netjies. Ons het die volgende oggend by die koffiewinkel gaan ontbyt eet en dit was ook heerlik! Ek sal vir seker weer van Blue Bell Gastehuis gebruik maak.

Sylvan N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Sylvan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

No respect from noisy party revellers.

We were two people and only one coffee mug? It would have been nice if there was a small bar fridge. The light switch at the door - I still do not know what its function. The bedside light switches did not work properly.

Sunette L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sunette L

Cozy and friendly.

Everything excellent. Just need a shower curtain. And please have look at the ants in the sugar and kettle. Thanks for the warm and friendly reception.

Johan E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Besigheidsreis

Great!

Baie goeie diens, skoon, netjies en veilig.

Wouter S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Goed. Badkamerdeur sal waardeer word.

Rudi M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi M
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Rozille was baie tegemoetkomend toe ek na die eerste aand gekla het dat ek te lank is vir die bed en sy het my onmiddellik die volgende dag na 'n kamer toe geskuif waar die bed nie 'n voetstuk het nie. Sy het uit haar pad gegaan om te help en was baie vriendelik gewees. Die pad wat na die gastehuis toe lei is net baie goor en vol slaggate, so ry maar versigtig. Ek was bietjie op my senuwees omdat die hekke nie in die aand gesluit word nie en die voertuie maklik bereikbaar is deur skelms, maar gelukkig was daar geen insidente nie, dalk maar net senuweeagtig omdat ek van Gauteng af kom.

Marie H - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marie H
Enkelreisiger

Baie vriendelike ontvangs. Ek het dadelik tuis gevoel.

Die kamer was gerieflik maar die krane in die wasbak het nie gewerk nie. Daar was kleiner foutjies maar die gasvryheid maak op vir enige gebreke.

Daan P - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Daan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was netjies en skoon, maar dit was al.

Die kamer se buitedeur het nie gepas in die deur raam nie, die plafon het gesak, die toilet het nie eers 'n deur nie en die stort het nie 'n stortgordyn nie. Daar was nie toiletpapier nie. Die bedkassies se hoeke was so skerp dat ek my vinger gesny het. Daar was nie drinkglase gewees nie. Ek het die plek gekies omdat daar beweer word dat dit slegs 150 meter van die hospitaal af is, maar ek het nie besef dit is net die afstand soos die kraai sou vlieg nie. Dit is omtrent 2,5 kilometer padlangs.

Blue Bell Guesthouse's terugvoer

Beste Daan,

Baie dankie vir jou terugvoer.
Dit is vir ons baie belangrik by Blue Bell dat almal n goeie verblyf en diens moet hê. Dit is baie jammer dat dit nou nie die geval vir jou was nie.
Ons neem kennis van elke punt wat u aangeraak het en kan u verseker dat ons werk maak daarvan.

Baie dankie,
Rozille
Blue Bell

Blue Bell Guesthouse
Magda S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir oornagverblyf is dit baie goed.

Koffie, tee, suiker ens. word voorsien vir die volgende oggend. Daar is DStv en ek sal weer van Blue Bell gebruik maak, naby aan die nodige geriewe soos winkels, eetplekke, vulstasies ens. Rozille het is 'n baie vriendelike, spontane persoon wat uit haar pad gegaan het om dit vir ons aangenaam te maak. Dalk 'n klein yskassie vir vars melk en koeldrank.

Fioni M - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fioni M
Besigheidsreis

Quite exceptional in all aspects

We travel extensively and staying here was equal to staying in a Boutique Hotel. An absolutely first-class experience at an affordable rate.

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pusela plot 326, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5OTc4OTNmLTZhN2UtNGQ1OC05ZGM1LTc5MmUyM2I1NjQwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 Pusela plot 326 Tzaneen 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.821067 30.154552
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!