Blue Breeze

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 16 Aug 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Blue Breeze bied verblyf in 3 tweeslaapkamer-vakansiewoonstelle op die Seefront in die Strand, en 2 Berguitsig eenslaapkamer vakansiewoonstelle. Dié dorp spog met 'n 5 km-lange strand, 'n uitsig oor die Kaapse Skiereiland en vermaak reg op die strandfront.

Elke eenheid het 2 of 1 slaapkamers, slaapplek vir 4 tot 6 gaste en 'n uitsig oor die see of berg. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Elke eenheid het 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eenhede het braaigeriewe op 'n gemeenskaplike balkon, gratis WiFi, 'n TV met DStv en veilige toesluit-parkeerplek wat met 'n afstandbeheer werk.

Die Atlantiese Oseaan se water is ideaal vir watersport soos branderplankry, vlieërplankry, seil, motorbootvaart, roeiski en seilplankry, asook ander doendinge in die omgewing soos gholfspeel, wynproe, putt-putt en voetslaan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Breeze gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 R935 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 16 Aug 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false