Blue Door B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Door B&B is in die hartjie van Aberdeen naby al die geriewe geleë. Die verblyf bestaan uit 5 oornagkamers en 'n kothuis.

The Old School Cottage is 'n eenslaapkamerkothuis met 2 enkelbeddens. Dit het 'n knus sitkamer met 'n TV, mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n stort.

Die Hoof Eenheid het 3 slaapkamers. Kamer 1 het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Kamer 2 het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en Kamer 3 het 'n dubbelbed, driekwartbed en 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer, kombuis en braai-area. Hierdie kamers kan as 'n geheel deur 'n groot groep bespreek word.

Kamer 4 en 5 is en suite-kamers met 'n dubbelbed in die 1 en 2 enkelbeddens in die ander kamer.

Daar is 'n koffiewinkel op die perseel. Ligte etes word van 08:00 tot 17:00 by die koffiewinkel bedien, maar etes kan ook vooraf bestel word vir diegene wat dit in hul kamers wil verhit. Let asseblief op dat etes nie by die tariewe ingesluit is nie. Parkering is op die perseel beskikbaar.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Door B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false