Blue Duiker
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elliot-weg 24, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 290 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Blue Duiker is 'n bekoorlike selfsorghuis in Kenton-on-Sea, perfek vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.
Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel die 2 badkamers met storte. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim kombuis is met 'n stoof, oond, broodrooster, ketel, mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoeltjies toegerus. Die eetarea langsaan het 2 etenstafels met gemaklike sitplek vir 10 gaste. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n houtkaggel en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin. Gaste het toegang tot braaigeriewe op die perseel en veilige parkeerplek. Die eiendom is 'n entjie se ry van die strand, restaurante en winkels af.
Slaapplek
’n Bespreking by Blue Duiker sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 4
Jaar gelys 3
Ligging
- Elliot-weg 24, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Kenton-on-Sea Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elliot-weg 24, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom