Blue Gum Country Estate
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 35 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 3, Erf nommer 660, Klein Rivier Kloof, Stanford, 7210, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 400R1 190 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blue Gum Country Estate bied stylvolle oornagverblyf op 'n plaas in Klein Rivier Kloof in Stanford. Die verblyf bied 'n hartlike atmosfeer met die klem op gemak en gerief.
Verblyf word in 8 selfsorgkamers en 'n villa gebied. Elke kamer bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste en die villa het slaapplek vir 10 gaste. Die oopplan-kamers is elkeen in 'n Engelse platteland-styl tema versier met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Elke kamer is ook met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke kamer het 'n privaat stoep met buitemeubels en 'n uitsig oor die majestueuse Overberge.
Die villa is perfek vir 'n groot gesin en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer, tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort en die tweede badkamer het net 'n stort. DIe derde badkamer het ook beide 'n bad en stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg.
Blue Gum Country Estate bied gemeenskaplike geriewe insluitend 'n swembad, tennisbaan, speelarea, kafee, deli, kroeg en 'n verskeidenheid winkels. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Erfdeel 3, Erf nommer 660, Klein Rivier Kloof, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue Gum Country Estate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 35 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 3, Erf nommer 660, Klein Rivier Kloof, Stanford, 7210, Wes-Kaap