Blue Gum Farm Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Gum Farm Cottage is 'n selfsorg-eenheid wat op 'n werkende plaas 21 km buite Caledon geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek, ver verwyder van die stad se rumoer.

Die kothuis is ten volle gemeubileer en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oorgenoeg ingeboude kaste vir eetgerei en breekware.

Die leefarea bied gemaklike sitplek en daar is 'n kaggel wat ook as 'n binnebraai gebruik kan word. Die kothuis het ook 'n buitebraai-area waarvan gaste gebruik kan maak met ongelooflike uitsigte oor die omliggende omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Gum Farm Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]