LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Haven | LekkeSlaap
+12

Blue Haven

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Blue Haven
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5
Natasha H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies

Het lekker gebly baie mooi uitsig en baie netjies blyplek ons het die laaste dag en n half sonder krag gesit ,maar ons verstaan dit was buite die eienaar se beheer verder heerlik gebly

Alrina V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alrina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n baie lekker plek en dis naby alles.

Mens voel veilig in die omgewing en daar is 'n oom op die perseel wat seker maak dat jy alles het wat jy nodig het. Daar is 'n see-uitsig en 'n lekker stoep om ontbyt te kan geniet. Die area is still en dit voel beslis soos vakansie as mens hier tuisgaan.

Chantel V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot, ruim huis teen goeie prys.

Ek en my man het Blue Haven baie geniet. Dit is 'n groot, ruim huis met vier slaapkamers en toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer by Blue Haven 'n bespreking maak.

Ben J - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben J
Besigheidsreis

Die rustigheid van Blue Haven is aan te beveel. Dit bied alles wat 'n mens van 'n selfbly-eenheid verwag.

Rook in die eenheid moet egter streng verbied word. Die reuk van rook in die huis was al wat hinderlik was vir ons as nie-rokers.

Deon C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon C
Besigheidsreis

Waarde vir geld en gunstig geleë.

Nie so gaande oor die openshare-geriewe, soos badkamer, kombuis ens. nie. Rook word toegelaat in alle vertrekke, as 'n nie-roker sou ek nie daar geboek het as ek dit geweet het nie.

Michell B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief aanbeveel en weer self terugkom.

Die diens was fantasties. Die verblyf was blink skoon en netjies. Die huis opsigters, oom Boet en tannie Thea was vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Hulle het uit hulle pad gegaan om te verseker ons het water enige tyd van die dag al was daar water problem in Ramsgate.

Marianne S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A real home away from home!

The view of the ocean is awesome from the stoep and 3 of the rooms. The house is very comfortable and spacious with everything you need plus more! The hosts, Boet and Thea, are very friendly and helpful and nearby if you need anything. We had a very peaceful and relaxed holiday and will definitely be back again!

Vinmugam R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinmugam R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place with warm friendly hosts and very neat and tidy place.

Would recommend to family and friends.

Louis L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike spasie en en mooi uitsig.

Dis 'n lieflike ruim huis en di gasvryheid was uit die boonste rakke. Alles was mooi skoon en netjies en Oom Boet en Tannie Ria is wonderlike gashere en uit hul pad gegaan om als in orde te hou.

Lourens E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ramsgate - see-uitsig.

Baie vriendelike ontvangs deur die egpaar wat die akkommodasie bestuur. Dit is 'n baie groot woning, met alles wat jy benodig, gratis Wi-Fi en volledige DSTV pakket. Die woning was baie skoon en niks te kort in die woning. Ideal vir 'n gesin.

Neetu S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neetu S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very spacious, comfortable, relaxing place to stay at and the wonderful hosts kept regular checks on us.

Thank you, Tia and Boet, for your humble and kind assistance in making our stay a comfortable one. We made your house like our home. We really enjoyed our stay and hope to look you up again in the near future for further holidays.

was R1 250
Vanaf R1 000
per nag (vir 8 persone)
was R1 250
Vanaf R1 000
per nag (vir 8 persone)
was R1 250
Vanaf R1 000
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edge-weg 1446, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYePrzc0zqYwZE1mC3uerrV08cji3s21E5IreUBj9ztXloARSS7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 250, nou Vanaf R1 000  per nag (vir 8 persone) 11 5 1 5 1446 Edge Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.903815 30.336719
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!