Blue Haven Guesthouse
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Snymanstraat 121, Polokwane, 0700, Limpopo
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blue Haven Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Polokwane. Dit is ideaal vir 'n paartjie, enkelreisiger of sakereisiger en is net 13 km vanaf die Polokwane Internasionale Lughawe.
Die gastehuis beskik oor 2 tripelkamers met slaapplek vir 3 gaste elk, 3 dubbelkamers met slaapplek vir 2 gaste elk en 1 gesinskamer met slaapplek vir 3. Die tripelkamers het enkelbeddens, die dubbelkamer het 'n dubbelbed en die gesinskamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Ander geriewe in elke kamer sluit 'n koffiestasie, mikrogolf en yskassie in. 'n TV en gratis WiFi is ook in elke kamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Daar is ook 'n tuin op die perseel waar gaste kan ontspan.
Die gastehuis is net 13 km vanaf die Polokwane Wildreservaat, 7 km vanaf Peter Mokaba-stadion en 7 km vanaf die Pietersburg Slang- en Reptielpark.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Jannie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 38
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Snymanstraat 121, Polokwane, 0700, Limpopo
Sien meer verblyf in Eduanpark Bendor Park Polokwane Limpopo
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Snymanstraat 121, Polokwane, 0700, Limpopo