LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+103
B&B in Crowthorne

Blue Hills Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 124 Acacia Road, Blue Hills, Midrand, 1684, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Blue Hills Lodge is ideaal geleë in die hartjie van Midrand en bied B&B-akkommodasie in 'n bekoorlike, plattelandse omgewing.

Gaste kan kies tussen luukse suites, luukse kamers, standaard kamers en enkelkamers. Al die kamers is luuks ingerig en het elk sy eie unieke styl. En suite-badkamers, tee- en koffieskinkborde en platskerm-TV's met DStv-toegang is in elke kamer. Smul soggens aan 'n volledige Engelse of Kontinentale ontbyt wat tussen 06:30 en 09:00 voorgesit word, of vra vir 'n Kontinentale ontbytpakkie vir die langpad. Aandete kan ook op versoek voorsien word.

Daar is 'n sprankelende swembad, rustige tuin, vuurmaakplek in die sitarea en 'n kuierarea.

Die lodge is naby Midrand se sakekern en al die hoofsnelweë wat Johannesburg, Sandton, Pretoria, Oosrand en Krugersdorp verbind en het maklike toegang tot OR Tambo Internasionale Lughawe, Lanseria Lughawe en Gautrein-stasie in Midrand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Skoonmaakdiens
Konferensiegeriewe
Swem

Kamers

Wattle Single Room- Ground Floor
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie gerieflike kamer het 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort. Daar is ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, haardroër, pakplek vir bagasie en 'n slim-TV.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Baobab Standard Room- First Floor
Vanaf
Vanaf R1 820
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie suite is op die onderste verdieping en het 'n koninggroote-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Daar is ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, haardroër, pakplek vir bagasie en 'n slim-TV.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof

Acacia Luxury Suite- First Floor
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie suite is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stoomstort. Daar is 'n grasdak en houtvloere, asook 'n gedeelde balkon. Die suite het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, waaier, haardroër, pakplek vir bagasie en 'n slim-TV.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Bushwillow Luxury Suite- Ground Floor
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim suite het 'n pragtige uitsig oor die tuin. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n oop kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, waaier, haardroër, pakplek vir bagasie en 'n slim-TV.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Tamboti Luxury Suite- First Floor
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie suite is op die boonste verdieping en het 'n uitsig oor die swembad en tuin. Daar is 'n koninggroote-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Daar is ook 'n gedeelde balkon, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, haardroër, pakplek vir bagasie en 'n slim-TV.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Marula Luxury Room- Ground Floor
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie suite is op die onderste verdieping en het 'n koninggroote-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Daar is ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, haardroër, pakplek vir bagasie en 'n slim-TV.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Mimosa Luxury Room- Ground Floor

Wild Olive Luxury Room- First Floor

African Flame Luxury Room- First Floor

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Chris K
Besigheidsreis
5.0
Would definitely recommend. Would definitely stay at Blue Hills Lodge again. Breakfast was amazing. Very warm with thatch roof and a co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Lize-Mari G
Saam met vriende
5.0
Netjies rustig. Baie lekker gebly. Personeel was vriendelik gewees.
Aug 2025
Peet M
Besigheidsreis
5.0
Will use again. As advertised. All good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Clint N
Besigheidsreis
4.8
Value for money! Great service, great hosts! Friendly staff, very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Nadia E
4.6
Stilte in Middand. Kamer was netjies en skoon. Heerlike stort.
Mrt 2026

4.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Chris K
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Would definitely recommend. Would definitely stay at Blue Hills Lodge again. Breakfast was amazing. Very warm with thatch roof and a cozy fire going downstairs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize-Mari G
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Netjies rustig. Baie lekker gebly. Personeel was vriendelik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Blue Hills Lodge
Hi Lize-mari. Thank you for the review. I hope we see you again. Kind regards, Susan

Peet M
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Will use again. As advertised. All good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Blue Hills Lodge
Good morning. Thank you for your review. Regards, Susan

Clint N
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.8
Aug 2025

Value for money! Great service, great hosts! Friendly staff, very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Blue Hills Lodge
Hi Clint. I appreciate your lovely review. Hopefully, we see you soon. Regards, Susan

Nadia E
Kort verblyf
4.6
Mrt 2026

Stilte in Middand. Kamer was netjies en skoon. Heerlike stort.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
Blue Hills Lodge
Good morning, thank you for your review. We look forward to seeing you again. Regards, Susan

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
2.8
Sep 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Riaan R
1 nag ⋅ Besigheidsreis
2.4
Okt 2026

No hot water. The place is neat, but no hot water was available in the shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Tim S
1 nag
4.6
Nov 2025

Good value and a comfortable overnight stop. Communication was excellent and friendly, staff were polite, courteous and efficient, the room was clean and comfortable, but there was some floor creaking from upstairs. Breakfast was very filling and a good start to the day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rainer S
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.2
Sep 2025

Very good. Friendly reception. Breakfast was fast and good with friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heleen B
1 nag
5.0
Mrt 2024

Vyf sterre. Baie oulike plek. Skoon netjies. Vriendelike ontvangs deur oulike gasvrou. Heerlike ontbyt en aandete. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Blue Hills Lodge
Good morning Heleen, Thank you for staying at BHL and thank you for your lovely review. Regards, Susan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Blue Hills Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Tariewe en beskikbaarheid

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Wattle Single Room- Ground Floor
B&B
Baobab Standard Room- First Floor
B&B
Acacia Luxury Suite- First Floor
B&B
Bushwillow Luxury Suite- Ground Floor
B&B
Tamboti Luxury Suite- First Floor
B&B
Marula Luxury Room- Ground Floor
B&B
Mimosa Luxury Room- Ground Floor
B&B
Wild Olive Luxury Room- First Floor
B&B
African Flame Luxury Room- First Floor
B&B
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 040
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 1 mens
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 040
per nag, vir 1 mens
Bespreek

124 Acacia Road, Blue Hills, Midrand, 1684, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhOTJiMGRkLTQ3YjgtNGY0My04YzVlLTZmOGJlZGNlY2U1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 1 mens 22 5 1 5 124 Acacia Road Blue Hills 1684 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.9657396 28.0857358