Blue Horizon

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Horizon bied verblyf op 'n koppie op die veilige Pezula Gholflandgoed in Knysna. Dié lieflike vierslaapkamerhuis bied asemrowende uitsigte en ontspan-areas. Die landgoed is bekend vir hul Pezula-gholfbaan, -spa en -gimnasium.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste in 4 en suite-slaapkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Al die kamers het 'n kluis om waardevolle items te stoor. Die eenheid bied bad- en stortgeriewe.

Die oopplan-kombuis het 'n eiland en is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus. Daar is eet- en sitareas, WiFi, elektriese ondervloerse verhitting, 'n gaskaggel, 'n houtstoof en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste kan in die binnehof ontspan op stoepmeubels of die see-uitsig vanaf die balkon geniet.

Daar is parkeerplek vir 2 voertuie in die oprit en 'n motorhuis vir 1 voertuig. Die Pezula Landgoed het ook 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

'n Bespreking by Blue Horizon sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Horizon gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za