LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Horizon Guest House | LekkeSlaap
+20

Blue Horizon Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Blue Horizon Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Betsie B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weereens lekker gekuier en aan heerlike ontbyt gesmul.

Vriendelike, professionele diens. Baie dankie!

Zukiswa N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zukiswa N
Gesin met tieners

This is a lovely space to be, especially with kids.

The friendliness and understanding of teens is amazing. We were worried that we will have a problem with the noise but that was never a problem. Karen is definitely a mother and understands young girls. The check in all the time whether everything is still perfect. The transparency and honesty of what she can offer and cannot prior to your booking confirmation is helpful for a guest to prepare whatever extras they would need that are not catered for at the guest house.

Aashieqa H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aashieqa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice!

Warm hospitality, great service and friendliness. We had a wonderful stay and the breakfast was so good. It was a pleasure to staying at Blue Horizon Guest House.

Dewald V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V
Gesin met klein kinders

Beslis een van my topgastehuise waarin ek nog gebly het.

Baie dankie vir 'n wonderlike tyd en gasvryheid, asook wonderlike ontbyt elke oggend.

Yolani V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolani V
Enkelreisiger

Presies wat ek wou hê.

Karen was baie vriendelik, die gastehuis is skoon, netjies en jy wil amper nie weer huis toe gaan nie. Ek het 'n see-uitsig gehad. En hoewel die mense langsaan se een pilaar die uitsig bietjie beperk het was daar niks om oor te kla nie.

Frik S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n goeie ervaring.

Goeie ligging met uitstekende verblyf. Gasvryheid, goeie ontbyt.

Aneska J - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneska J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasvryheid.

Ons het heerlik gebly, verblyf is uit die boonste rakke en het ongelooflike gasvryheid ervaar. Ons inkloktyd moes verskuif as gevolg van onvoorsiene omstandighede, was blitsig gehelp en sommer tuis laat voel.

Deon D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Voortreflike belewenis.

Die ontvangs by BH was professioneel en vriendelik. Die kamer is gemaklik, goed gemeubileerd, het lieflike skoon beddegoed, 'n warm stort en 'n onverbeterlike uitsig. Hoe anders kan mens net ontspan.

Linda P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

'n Uiters vriendelike, hulpvaardige gasvrou wat mens dadelik laat tuis voel en met raad en daad mens bystaan. Die kamers is pragtig, elke dag word die kamers skoongemaak en wasgoed gedoen. Daar is 'n goeie ontbyt-keuse. Die plekkie kan hoogs aanbeveel word. Baie dankie vir 'n heerlike paar dae.

Mare L - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mare L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam! Ek sal dit aanbeveel, verblyf baie goed. Dankie.

Baie vriendelik en netjiies en skoon. Ons het dit baie geniet en sal dit enige tyd weer wou doen. Dankie vir alles.

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grensweg 56, Gordon Heights, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuIRS4ZK9zu3OEog6QVgfCxg924JuoD1c8otmIDLcxMAsrTl8si?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 56 Boundary Road (listed under Grensweg) Gordon Heights 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.158595520535 18.882245868444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!