Blue Lagoon The Dolfin
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Madelienstraat 13, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blue Lagoon The Dolfin bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike woonstel in Warner Beach, Amanzimtoti, naby die strand en winkels. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplankombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV en lei na 'n stoep met buitesitplek.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Die woonstel sluit rugsteunkragtoevoer in om kragonderbrekings te voorkom.
Slaapplek
’n Bespreking by Blue Lagoon The Dolfin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 3
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Madelienstraat 13, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Warner Beach Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Madelienstraat 13, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom