Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Mango Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Stevie & Daisy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 3 resensies vir Blue Mango Lodge
Netheid
3.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.3/5
Thokozani M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thokozani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had a very nice stay.

I will be visit this place again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Karin B
Gesin met tieners

Moenie geflous word nie!

Kamers is glad nie soos geadverteer is nie. Foto's is baie misleidend. Kamer, hoewel netjies op eerste oogopsig, is skokkend vuil en ruik sleg. Geen veiligheid nie. Eiendom is oop, enige iemand kan van straat af instap. Gastehuis is in 'n dodgy area. Daar is absoluut geen respek vir privaatheid hier nie. Mense stap in jou kamer in sonder om te klop. Danksy 'n familiekrisis is ons dit gespaar om 'n aand hier te oornag. Het nou wel ons geld verloor omdat die eienaar geen empatie het nie, maar ek sal die geld enige tyd prysgee as ek ander kan waarsku teen die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Mango Lodge se terugvoer

Dear Karin,
I am genuinely sorry that you feel this way.
We try our absolute best to please and get it right most of the time.
We are genuinely distressed by your comments.
No negative reason for checkout was given at the time except to say your trip was cut short due to a family situation.
Cancellation refunds cannot be given on the day of check-in as per our cancellation policy.
We do hope that you will consider giving us a second chance on another occasion.
Sincerely,
Stevie Davies

Blue Mango Lodge
Madeleine K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine K

Almal het uit hul pad gegaan om als vir ons so lekker moontlik te maak.

Kos was uitstekend, asook die diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesdelaan 226, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fe4e7c76b095d4d246f605b3bc74e48cb02371cbb92f891f4b6b8b2c90e4b1b3fce04c30bde06c9db9c5239c7573f2c65fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 226 Sixth Avenue Bredell 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.099379112888 28.307756563574
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem