LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Marlin Hotel | LekkeSlaap
+69

Blue Marlin Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Blue Marlin Hotel
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Waldie N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Waldie N

Baie aangenaam.

Goeie diens, goeie kos en baie netjies!

Madeleine R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike bederf en rustigheid.

Die geriewe van die hotel het aan al ons behoeftes voldoen. Ons het heerlik gerus. Dis die ideale verblyf wat alles bied wat 'n vakansieganger sal wil hê. Ons weer was nie fantasties nie, maar ons het so lekker gekuier dat ons nie eers die hotel verlaat het nie.

Marina B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ondervinding met goeie diens.

Ons is baie vriendelik en flink ontvang. Heerlike ontbyt geniet.

Rentia S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet en sal beslis weer gaan.

Die personeel was altyd vriendelik. Al het ek hulle mal gehad oor my rekening was dit nogsteeds baie professioneel uitgesorteer. Ek beveel beslis die Blue Marlin aan vir iemand wat 'n baie rustige vakansie nodig het!

William B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Die diens was baie professioneel. Die etes was uitstekend en die hotel is perfek geleë. Ek sal dit aanbeveel vir enige persoon. Ons het goed gerus.

Phillip L - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip L
Gesin met klein kinders

Lovely staff, great location, average food.

Please see the stars.

Estie D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie D
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het die diens, vermaak, verblyf, gasvryheid, kos en sommer alles uiters geniet. Ek sal Blue Marlin elke jaar besoek met ons seevakansie. Strand binne loopafstand, heerlike vermaak vir oud en jonk by die hotel, al die geriewe is skoon en netjies, vriendelike diens en die kos is heerlik. Dit alles teen bekostigbare tariewe. Dankie Hilda vir die heerlike verblyf en glimlag.

Elize D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elize D
Gesin met tieners

Lees julle boek voor by ontvangs.

In die badkamers kon hulle regtig beter beplanning gedoen het aan die stort-gedeelte! Die hele badkamer oorspoel as jy die stort te groot oop maak! En tweedens, die yskas wat bly afgaan as jy uit die kamer gaan! Die lampies langs die bed werk nie. Die dakwaaier maak kouer as die lugversorging. Ons het 2 keer kamerdiens aangevra en daag hulle met die verkeerde goed by die kamer aan. Die vrou van die kamerdiens verstaan mens nie eers as jy vra vir ekstra koffie nie. Sy bring 'n teelepel in plaas van koffie! Parkeerplek is ook 'n probleem gewees. As die hotel besig is oor Desember-maande kan hulle regtig meer sambrele en gemakstoele buite by die swembad area sit. As mens bietjie laat slaap, wat mens graag wil doen as jy op vakansie is, kan jy vergeet om plek te kry by swembad-area. Ontbyt was fantasties. Met bespreking van jou vakansie oor Desember kan iemand jou regtig vra of mens oor Kersdag daar wil eet of nie? Nou is jy Kersdag daar en verwag 'n lekker ete, dan word dit vir jou gesê dis vol bespreek! Regtig! Dis pateties. Die personeel by ontvangs kan ook maar leer om mens beter te verwelkom. 'n Glimlag kan waardeer word. Ek dink regtig julle hotel kan 'n paar ding leer by Pretoria se hotelle. En sekere mense wil ook graag 'n middagslapie geniet, maar dan gaan daai DJ by die swembad so hard tekere. Sekerlik kan hy dit na 3 doen en nie tussen 12 en 14:00 nie. Dis net my opinie.

Elsa B - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Baie oulike hotel vir 'n gesinsvakansie.

Anton D - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik!

Die hotel is amper klaar oorgedoen. Ons was in 'n splinternuwe kamer vir rolstoele, aangesien ek in een is. Die hotel is baie gerieflik en is ook baie toeganklik vir iemand op 'n rolstoel - selfs 'n spesiale rolstoel-hysbak is ingesit. Die grasperk egter baie ongelyk vir rolstoele en soortgelyk en swembad self is nie haalbaar nie weens trappe. Personeel is ongelooflik vriendelik en hulpvaardig. Etes is uit die boonste rakke en goeie vermaak vir gesin en kinders. Ook tuis gevoel as Afrikaanse gesin. Dit was 'n besonderse ervaring om hier oor te bly en ons doen dit graag weer.

Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 222 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scott-straat 180, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjZjQyZjdkLTAzMGQtNDJlZS05YzhlLWU4YTMxNWIxNGE5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 180 Scott Street Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -30.281283923811 30.757475428242
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!