+29

Blue Ocean Self Catering Flat

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Warwick Road, West Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 380 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blue Ocean Self Catering Flat is ‘n eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se eiendom in die stil woonbuurt West Beach, Bloubergstrand. Hierdie eiendom is 900 m vanaf die strand en is ideaal vir gaste wat sweefski of branderplankry en vir klein gesinne, enkellopendes of paartjies. Hierdie woonstel is op die grondvloer en het parkeerplek op die perseel met ’n veilige, privaat ingang.

Hierdie woonstel bied verblyf aan tot 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die sitarea het 2 ottomans wat as ’n gerieflike bed vir 2 kinders opgemaak kan word. Vars linne en handdoeke word weekliks voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskassie, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het ’n gerieflike bank en ’n platskerm-TV met Apple TV. Gratis WiFi word voorsien. Buite is daar ’n tuin, swembad en privaat braaigeriewe.

Die V&A Waterfront is 11 km vanaf die woonstel en Kaapstad Internasionale Lughawe is 22 km vanaf die eiendom. West Coast Village-winkelsentrum is 1,2 km vanaf die woonstel en Tafelbaai Mall is 4,1 km vanaf die eiendom.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 35 Warwick Road, West Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Ocean Self Catering Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Warwick Road, West Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76b032a951ea2e1cce0c2bd65633f8b206629e8042c6dc32e364aedb07e62792a648dda1efe22e95c48cf67af3e01be631b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 35 Warwick Road West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.8109312 18.4756178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang