+31
Selfsorg in Paternoster

Blue Pearl

8 gaste

4 slaapkamers

5 beds

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 68 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Blue Pearl is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Paternoster. Dit is 'n perfekte Weskus-wegbreekplek vir gaste wat uit die gewoel van die stad wil ontsnap en in hierdie kusdorpie wil ontspan en al die omliggende geriewe en doendinge verken.

Dié huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n solderkamer en 3 badkamers. Die drie slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die solderkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste twee slaapkamers het toegang tot hul eie en suite-badkamers wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan braaigeriewe geniet en 'n onderdakstoep wat na die swembad oopmaak. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is ongeveer 600 m vanaf die strand, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante wat naby is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 68 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

68 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3c17119cab030d8e11b3a9b46a490c3aca0886636ebd17148647f8d6d45d36339eb8e88198c0f6b26ac5c891335a291fa03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 68 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.809064180572 17.894112978539
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang