Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Pepper Guest House

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 88

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 58 resensies vir Blue Pepper Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Mariette G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette G
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en die kos was heerlik.

Netjies, skoon en kos is heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwinn M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwinn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charming.

Charming town. Nice accomodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay except for the shower.

The shower is either very hot or cold.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wimpie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Wimpie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos by restaurant was goed. Oorslaap vir een nag in orde, maar vir meer nagte is selfsorgeenheid nie op standaard vir ons behoeftes nie.

Eenheid kort baie aandag (onderhoud) bv. die bed se kopstuk is los, koninggrootte-beddens nie dieselfde hoogte nie, toilet is los, om maar 'n paar dinge te noem. Gas-geiser in badkamer is 'n veiligheidsrisiko! Eenheid no. 4 se wifi wagwoord nie beskikbaar in eenheid nie. Dit is standaard by meeste plekke wat ons besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable.

Clean unit, lovely hot shower, comfortable bed, good quality sheets, makes us very satisfied customers. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Pepper Guest House se terugvoer

Thank you so much.

Blue Pepper Guest House
Namhla G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Namhla G

Our overnight stay was fine.

Our overnight stay was fine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Niel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Die eenheid waarin ons geslaap het kort bietjie aandag. Badkamerdeur was stukkend en kon nie oop / toemaak nie. Swak waterdrukking in die stort het die arme gasgeiser deurmekaar gemaak. Die buitedeur se knip het opgepak en ons moes deur die venster klim na buite. Gelukkig kon ons die deur van buite oopkry. Pizzas was baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celest P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celest P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gasvry.

Ons het heerlik geëet by die Blue Pepper Restaurant. Sommer dadelik welkom gevoel. Maklik met die eienaar gekommunikeer oor my hondjie en ander vrae. Baie netjies en skoon akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ciska S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ciska S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Vinnige oorstop op Lady Grey.

Ons sou graag so bietjie info oor die omgewing en doen dinge wou hê. Die kombuisie is nie gemaklik vir skottelgoedwas of die ketel volmaak nie maar daar is 'n restaurant as jy eerder die takie wil mis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steph M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag by Blue Pepper op pad Oos-Londen toe.

Het baie lekker gebly by Blue Pepper. Almal was baie vriendelik en behulpsaam. Die restaurant is by die gastehuis en was dus gerieflik om sommer op die perseel aandete te geniet. Baie lekker kos!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karl H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very convenient one-night stay over with restaurant.

Old building, but comfortable bedroom and facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en baie netjies.

Lady Grey is 'n mooi dorpie, nie aan almal bekend nie, dis jammer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy B
Gesin met tieners

Vriendelik en tuis.

Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Die kos is heerlik en die winkeltjie is baie mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en goeie restaurant.

Baie vriendelike ontvangs en puik diens met lekker kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Intieme plekkie wat jou soos vriende laat voel.

Verblyf was gerieflik en netjies. Restaurant die lekkerste kos en Elize gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Pepper Guest House se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet.

Blue Pepper Guest House
Helga S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helga S
Gesin met tieners

We stayed overnight on our way down to the Eastern Cape.

Lady Grey is a fantastic overnight stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
John N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious, comfortable and convenient, delicious food and very attentive hostess. Thank you.

Thank you for a wonderful stay in your lovely, clean, comfortable accommodation. The gift shop was an added bonus with delightful, well priced gifts to purchase. We really enjoyed our delicious meal in the restaurant and will be back to explore the beautiful, clean town of Lady Grey. Many thanks for a great experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Pepper Guest House se terugvoer

Thank you for your positive review. Glad you've enjoyed it.

Blue Pepper Guest House
Melissa S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S
Saam met vriende

Hands-on client centred service.

We would recommend Blue Pepper to anyone staying in Lady Grey.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Pepper Guest House se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet.

Blue Pepper Guest House
Burt C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Burt C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie skoon en rustIge dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audrey S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vanself, baie cozy, pragtige natuur en heerlike kos.

Rustigheid vanself, baie cozy, pragtige natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gasvry.

Personeel was vriendelik en gasvry. Hulle het spesiaal die volgende oggend vroeg ingekom om vir ons ontbyt te gee voor ons vertrek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giel D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Giel D
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike diens en alle geriewe was skoon en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcia S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, goeie ontvangs, baie uniek.

Waarde vir geld. Baie gerieflik and oulik gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Pepper Guest House se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet.
Elize

Blue Pepper Guest House
Lizl P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lizl P
Gesin met tieners

Geen toesig.

Voor dooiemansdeur opgedaag by gastehuis en restaurant laatmiddag. Eindelik iemand opgeklop in restaurant om te kan inkom, maar in die hele tyd wat ons daar was het ons nooit meer as skoonmakers in die gastehuis en 'n kelnerin in die restaurant gesien nie. Gebrek aan bestuur is 'n doodskoot in hierdie gastehuis - die kamers se vloere was vuil, daar word net so bolangs om die los matjies gevee. Die tuin word gebruik om groot matte van 'n huis te skrop, so daar is geen uitsig of vrede nie. Die bed se kopstuk is los net agter die bed ingedruk en kap teen meer met enige beweging. Warm water van geyser sny voortdurend uit. Dis duidelik dat hier baie potensiaal is, maar geen aandag aan afwerking of netheid gegee, en baie duidelik geen toesig of bestuur nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Pepper Guest House se terugvoer

Ek is so jammer dat ons julle so teleurgestel het.

Blue Pepper Guest House
Lizl P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lizl P
Gesin met tieners

Geen toesig, geen bestuur.

Ons het laatmiddag by gastehuis arriveer, met ‘n familiekamer- en dubbelkamerbespreking. Alle deure was gesluit, selfs restaurant langsaan, met geen reaksie op klokkies nie. Uiteindelik na kamers gewys deur ‘n dame van restaurant, met 2 skoonmakers ook in agtergrond, dit is die volsom van enige bestuur of personeel wat teenwoordig was tydens ons verblyf. Ons kamer was vuil, daar word bloot bolangs om die los matjies gevee - ek het self 'n skoonmaker gaan roep om die vloer te vee nadat ek toevallig 'n matjie opgelig het. Om buite te sit, moes ons maar self die stoele afvee. Die stort blyk voldoende te wees, maar ongelukkig sny die gasgeyser elke paar minute uit en onderbreek die warm water. Die bed was lieflik, maar die kopstuk is los net agter ingedruk - elke keer as 'n kussing of persoon beweeg, kap die kopstuk teen die muur en maak almal wakker. Die jong hoenderhaan wat langs ons kamer begin kraai het van 04"00 af, was ‘n mooi plaasatmosfeer, maar nie besonder welkom vir moeë reisigers nie. Op geen stadium was daar iemand wat gekyk het of gaste gelukkig is en of die kamers reg is nie. Opsommend, ‘n gebrek aan toesig, en geen ‘attention to detail’. Ons was met groot verwagting Lady Grey toe, maar sal nie terugkeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S
Gesin met tieners

Baie uniek en histories.

Baie goeie diens en puik restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobias W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias W
Saam met vriende

Nice stay with good food.

Nice location and the restaurant was really good. Also the bar is worth to have a drink or two. Friendly staff and also good breakfast.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker verblyf met goeie kos.

Lekker ligging en die restaurant was baie goed. Die kroeg is ook die moeite werd om 'n drankie of twee te drink. Vriendelike personeel en lekker ontbyt.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D
Besigheidsreis

It was peaceful.

The location was fine and the guest house was neat and tidy. It had everything I needed for my two week stay. There is DStv and WiFi available. The restaurant is open on Mondays, Wednesdays and Fridays and the food and service is good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Enkelreisiger

Uitstekend.

Alles is en was perfek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dick V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike skoon oornagverblyf.

Blue Pepper was 'n heerlike oornagpunt. Skoon en alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olivia C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia C
Enkelreisiger

Good value for money!

Clean, tidy and the food delicious!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie waarde vir geld!

Skoon, netjies en die kos was heerlik!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B
Saam met vriende

Heerlik, heerlik, heerlik.

Skoon, netjies en warm. Gasvryheid van Elize en Koekie was uitstekend. Sal beslis Lady Grey weer besoek net sodat ons by Blue Pepper kan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa H
Gesin met tieners

Convenient stay.

Blue Pepper was a convenient stop-over in Lady Grey. It is easy to find, the host communicated effectively, and the room was exactly as advertised. She also kindly cooked a pleasant meal for us despite the restaurant being closed. A comfortable night, although it was freezing and one of the electric blankets was not working.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erich O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erich O
Gesin met tieners

Spacious room. Comfortable. Clean.

Owners friendly. Room spacious, comfortable and clean. Had a delicious meal at Blue Pepper Restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Baie lekker gebly en gekuier!

Baie lekker gekuier, geëet en gebly! Wat lekker is, is dat daar 'n restaurant en kroegie op die perseel is, so jy hoef nêrens heen te ry nie. Elize en Ian het ons baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T
Gesin met klein kinders

Skoon en gerieflik.

Skoon en gerieflike kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stephen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het meer verwag.

Die hele dorp is vervalle en onnet. Die kamers was oukei, maar stort was moeilik om warm water te beheer, of te koud of te warm. Die binnehof was baie onversorg en tuin onnet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Pepper Guest House se terugvoer

Geagte meneer,
Jammer dat u dink die tuin is onnet en binnehof onversorg, maar ek is baie jammer, dit is glad nie die geval nie.

Blue Pepper Guest House
Lettie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie S
Saam met vriende

Gasvry.

Absoluut pragtig, netjies en gasvry. Die heerlikste lam tjops daar geëet - 'n moet vir almal wat daar gaan eet. Elize en Ian, baie dankie, ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Pepper Guest House se terugvoer

Dit was 'n groot plesier, Lettie. Bly julle het dit geniet.

Blue Pepper Guest House
Jaco P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Ou dorpie met karaktervolle huise en Blue Pepper is een van hulle. Veilig en gerieflik, skoon en netjies, lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C
Saam met vriende

An oasis.

Blue Pepper is a surprising oasis. Unfortunately, when we arrived the guest house was locked up and we were unable to get hold of the owner on the contact number provided, which was unnerving. However, we were assisted a while later. A lovely place, beautifully decorated. Pity there is not a stove in the unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Msutukazi M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Msutukazi M
Gesin met klein kinders

Friendly and welcoming staff. Value for money.

Situated at a good location, safe and warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henlie S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henlie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker!

Hulle sê nie verniet "don't judge a book by its cover" nie. Hierdie juweel van binne lyk van buite nie baie indrukwekkend nie, maar stap deur sy deure en jy sien 'n ander wêreld. Pragtig! Die diens was ook uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Burger P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burger P
Enkelreisiger

Waarde vir geld verblyf wat gemak, veiligheid en vriendelikheid insluit.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelia B
Gesin met tieners

Gemiddelde akkommodasie, geen kamerdiens.

Die beddegoed was skoon en van goeie kwaliteit, die kamers is nie gediens nie. Daar was geen plek om skottelgoed te was nie. Die badkamerdeur kon nie toemaak nie. Die gasvrou was nie vriendelik nie, en niemand was die res van die tyd wat ons daar was te siene nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewet L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dewet L
Gesin met klein kinders

Gerieflik geslaap.

Ons as gesin het gerieflik geslaap en gebly en lekker geeet in hul restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwen E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen E
Enkelreisiger

Clean, comfortable and conveniently situated venue.

Blue Pepper is a beautifully restored guest house with individual units ideal for singles or couples. Self-catering, comfortable, clean and very well appointed and situated close to the old hotel in Lady Grey, ideal for a peaceful meal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B
Saam met vriende

Geriewe puik en skoon.

Vriendelike ontvangs, omgee mense. Kamers is skoon en netjies en gerieflik. Alles wat mens nodig het is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie M
Gesin met klein kinders

Top gehalte verblyf teen ’n sakpas-prys.

Pragtige kamers, goed ingerig, silwerskoon en netjies, sentraal geleë. Dankie Elize, ons sal beslis weer by jou kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Pepper Guest House se terugvoer

Baie dankie dit was lekker om.julle te ontvang

Blue Pepper Guest House
Michelle M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, netjiese verblyf.

Kamers baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat, comfortable, good location, friendly staff.

Very neat, comfortable, good location, friendly staff. Only negative is that there is no parking on the premises and you have to leave your car parked on the road, around the corner from the guest house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Pepper Guest House se terugvoer

We were busy with the parking and is please to say that it is completed.

Blue Pepper Guest House
Marnus L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus L
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en modern.

Netjiese, skoon, ruim en moderne kamers vriendelike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The 2 rooms we booked for ourselves and friends were adequate, and the beds very comfortable. Restaurant not recommended.

The only problem with the rooms booked for us and 2 friends was a loose shower door in each, which should have been noted and rectified beforehand. The main problem was with the restaurant where we had to wait for at least 75 minutes for our dinner orders to be processed; when my pork ribs arrived, they were cold to the touch and I never take a chance with undercooked pork and took it back to be cooked properly. To be fair, I did not pay for my meal and free desserts were given to my group. The owner was not available at 08h00 next day to settle the bill and we had to return after breakfast at another restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike skoon oornag in 'n rustige dorpie! (Wat aandag nodig het - die dorpie bedoel ek!)

Elize Cloete is besig om haar oornagplekkie mooi op te gradeer en besoekers kan gerus die Joubertpas as een van hulle "bucket list" dinge doen. Lekker geslaap in 'n skoon, netjiese omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike, ruim kamer, goed toegerus.

Vriendelike ontvangs. Lekker geëet in restaurant. Vertroue in ons gehad om alleen oor nuwejaarsnaweek in kamer te bly. Goed toegeruste kombuisie. Blaffende buurhonde nogal lastig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odette O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm vriendelik gasvry en gesellig.

Dit was baie aangenaam dadelik tuis gevoel. Heerlik gekuier. Gevoel of ons met familie en vriende gekuier het. Sal die plek aanbeveel en ons sal definitief weer daar tuisgaan. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf vir die reisiger.

Ontvangs was baie goed. Al was ons die enigste gaste, het hulle aangebied om die restaurant vir ons oop te maak vir die aand. Hulle het ook toesluit-parkeerplek vir ons voertuig verskaf vir die aand. Gerieflike bed. Daar was egter nie 'n stortgordyn nie - sou voorstel dat dit wel aangebring word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense in 'n bouval.

Baie vriendelike gasvrou en personeel. Die eenhede is agter 'n bouval (na 'n brand) wat in die proses is om gerestoureer te word. Kombuisie is piepklein. As die stofie gebruik word, moet die blad eers verwyder word. Dis baie onprakties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botha-straat 26, Cloete House, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e56f18ed61d63669f3d4f6983b211ce7261e225655096b7da65f3e2c6ddb8e2c74302010b8fe602f3d338de72dcede297b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 26 Botha Street Cloete House 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.713181599117 27.216426927578
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem