Blue Sapphire & Ice White HideAway
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Vriende Street, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 055 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blue Sapphire & Ice White HideAway is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die veilige Sutton Place-kompleks in Oranjezicht. Ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers, bied dit 'n rustige verblyf naby die middestad en Tafelberg, met die bykomende voordeel van 24-uur-sekuriteit in 'n goed onderhoude kompleks.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die solderslaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi vir vermaak. 'n Omsetter is beskikbaar om die WiFi en TV tydens kragonderbrekings aan te dryf.
Die leefarea het 'n skuifdeur wat pragtige uitsigte bied. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige kelderparkering. Die kompleks het 24-uur-bemande sekuriteit.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Vriende Street, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Oranjezicht Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Vriende Street, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang