Vincent Heights Akkommodasie by Blue Sea Guest House | LekkeSlaap
+105
+105

Blue Sea Guest House

9 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R748 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincent-weg 111, Vincent Heights , Oos-Londen, 5247 , Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Blue Sea Guest House is gerieflik en sentraal geleë in die rustige buurt, Vincent Heights, naby Vincent Park en Hemmingways-winkelsentrum in Oos-Londen. Dis net 5 km van die pragtige Nahoon-strand en Oos-strand af.

Verblyf word in 3 privaat selfsorgeenhede gebied wat elk slaapplek vir 2 tot 5 gaste het.

Een van die eenhede het 'n kombuis wat volledig toegerus is en die ander 2 eenhede het elk 'n mikrogolf, ketel, yskas en eetgerei. Koffie, tee en beskuit is beskikbaar in die kamer. Die badkamers het elk 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv-kanale en WiFi in.

Daar is 'n tuin-area met 'n swembad vir 2 van die eenhede. Die eenheid het 'n privaat ingang wat apart van die huis is. 3 van die eenhede het hekke met afstandbeheer en veilige parkeerplek op die perseeel agter hoë mure.

Blue Sea Guest House bied stil, veilige verblyf. Dis naby 3 groot winkelsentrums met restaurante, flieks, arkade, casino en putt-putt-gholfbaan. Nahoon Reef is heerlik vir branderplankry, stap langs die strand of perdry. Daar is wildreservate, visvang en verfbal in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Blue Sea Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Vincent-weg 111, Vincent Heights , Oos-Londen, 5247 , Oos-Kaap
  • Gaste dink Blue Sea Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R748
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R748
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R748
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincent-weg 111, Vincent Heights , Oos-Londen, 5247 , Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA063DdOIbfxt0v96QFHvwVM72N4SPwSPwfDJnz4kJCxMciiY4iu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R748  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 111 Vincent Road Vincent Heights 5247 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.979602654265 27.917595505714
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za