Blue Sky Mining Bed and Breakfast
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Nov 2025 tot 12 Des 2025.
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Dowling Road, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R750R675 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blue Sky Mining Bed and Breakfast is in Warner Beach, KwaZulu-Natal, 'n area wat bekend is vir sy pragtige landskappe, voetslaanroetes, branderplankry en besienswaardighede soos Amanzimtoti Bird Sanctuary, Splash water World en die Aliwal-koraalrif.
Verblyf word in 'n verskeidenheid gastekamers en selfsorgeenhede aangebied. Die gastekamers bied slaapplek aan 2, 4 of 5 gaste en het elkeen 'n en suite-badkamer of toegang tot gedeelde badkamers. Die selfsorgkamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toegeruste kombuisie, eetarea en 'n sitarea met 'n TV.
Blue Sky Mining Bed and Breakfast is selfonderhoudend en het 'n privaat waterbron en kragtoevoer.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en veilige parkeerplek in. Daar is ook 'n rotspoel met 'n uitsig oor die see. Aktiwiteite in die omtrek sluit perdry, voëlkyk, wildritte, begeleide staptogte, swem, hengel, fietsry, wildkyk, bergfietsry en tennis in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Barrett Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 167
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 6 Dowling Road, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Blue Sky Mining Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Dowling Road, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang