Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Sky Retreat Farm Stay

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 10 Mrt 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 22/135, Eenzaamheid, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R1 200 R960 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blue Sky Retreat Farm Stay is op die R27 Weskus-hoofweg geleë en is die ideale opsie vir reisigers wat oornagverblyf of 'n naweekwegbreek soek.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. 'n Verdeelmuur skei die slaapareas. Daar is 'n ekstra lang koningingrootte-bed aan die een kant en 'n dagbed aan die ander kant wat in 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n aparte badkamer met 'n instapstort, gasgeiser, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n ketel, mikrogolfoond, toebroodjierooster, gasstoof, gasgeiser, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met bankies toegerus. Boonop is daar 'n TV met Netflix, 'n omsetter vir beurtkrag en gratis WiFi.

Onder 'n groot boom is daar 'n braai-area wat 'n panoramiese uitsig oor die omgewing bied. Gaste kan die houtvuurwarmbad geniet.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Langebaan-strandmeer, Weskus Nasionale Park en die Weskus-fossielpark in.

Slaapplek

’n Bespreking by Blue Sky Retreat Farm Stay sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbed vir 2
Area
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Blue Sky Retreat Farm Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rosaline Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 8

Ligging

  • Plaas 22/135, Eenzaamheid, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Sky Retreat Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 22/135, Eenzaamheid, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42abf8d3324f7d4a98ee9b9e33f9fee1544cb2fb17ee2d5389168cb4760cf6e3cbb5f0cf2a04fc693796161720200c3e3d4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Farm 22/135 Eenzaamheid 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.932083935582 18.079768654754
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem