Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Space Beach House & Beach Shack

Blue Space Beach Shack
Vanaf
Vanaf R840
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie is ’n oopplan-houthuis het 'n 180 grade-uitsig oor die see en 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n stort met 'n deursigtige dak het. Die kombuis is met ’n gasstoof, yskas, mikrogolfoond en ontbythoekie toegerus. Die sitarea het ’n TV met Netflix en WiFi en Franse deure lei na ’n dek met 4 stoele en ’n tafel. Onder is daar ’n braai-area met ’n see-uitsig, skduboom, tafel, stoele en 'n hangmat. Rook word slegs buite toegelaat. Linne, ekstra komberse en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is nie 'n skoonmaakdiens nie, maar dit kan teen ekstra koste per dag gereël word.
'n Wasmasjien is beskikbaar.
Rook is verbode in die eenheid. Rook asseblief buite en gebruik die asbakkies wat voorsien word.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, aangesien die eienaar se troeteldiere op die eiendom woon.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke, houtskool en hout saambring.
Badhanddoeke, beddegoed, handseep, toiletpapier, skottelgoedwassers, sponsies, vadoeke en yster word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blue Space Beach House
Vanaf
Vanaf R1 080
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié blou skeepshouer is in ‘n blou en geel oopplan-vakansiehuis met 2 en suite-kamers, kombuis en leefarea omskep. Elke kamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort. Daar is 'n stapelbed in die leefarea wat ideaal is vir 2 kinders. Die kombuis is toegerus met ‘n gasstoof, oond, yskas en mikrogolf. Die leefarea het 'n TV met DStv en WiFi. Daar is 2 Franse deure wat na die stoep lei en daar is ook ‘n vuurput. Water word deur gas verwarm. Linne, ekstra komberse en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is nie 'n skoonmaakdiens nie, maar dit kan teen ekstra koste per dag gereël word.
'n Wasmasjien is beskikbaar.
Rook is verbode in die eenheid. Rook asseblief buite en gebruik die asbakkies wat voorsien word.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, aangesien die eienaar se troeteldiere op die eiendom woon.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke, houtskool en hout saambring.
Badhanddoeke, beddegoed, handseep, toiletpapier, skottelgoedwassers, sponsies, vadoeke en yster word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R840
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherlaan 228, Pumula, Hibberdene, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2r9TXxvO9w5rUynVMUe3RKFRKGAkNtsuZy1aFMdA7Vq25lLve?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 228 Kingfisher Lane Pumula 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.641887847147 30.532846962852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem