Blue Sun Self Catering Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 9, Alexandria, 6185, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blue Sun Self Catering Cottage bied verblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die klein dorpie Alexandria in die Oos-Kaap. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n oopplan-kamer en 1 badkamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas, kisvrieskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank, 'n slim-TV en 'n lessenaar. Wi-Fi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n etenstafel en 'n braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie kothuis is naby plaaslike winkels en restaurante en is ongeveer 26,7 km vanaf Kenton-on-Sea en 104 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth).
Slaapplek
’n Bespreking by Blue Sun Self Catering Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Loopstraat 9, Alexandria, 6185, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Alexandria Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 9, Alexandria, 6185, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom