Blue Views Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Views Place is 'n selfsorg-vakansiehuis in Bakoven in Kaapstad. Die perseel is ideaal geleë, net 1,5 km van Kampsbaai-strand, restaurante en winkels af.

Die ruim dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamers het storte, baddens of albei. Die kombuis is goed toegerus en sluit 'n yskas, mikrogolfoond, oond op ooghoogte, 'n stoof en ander toebehore in.

Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek en die sitkamer het 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep in die tuin, waar daar ook 'n plonspoel en 'n braai-area is. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die perseel is minder as 3 km van Clifton se strande af, sowat 9 km van Groenpunt Stadion en die V&A Waterfront af, en net 'n entjie se ry van ander besienswaardighede aan die Atlantiese Kuslyn af.

Slaapplek

'n Bespreking by Blue Views Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Views Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 550 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]