LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Whale Way | LekkeSlaap
+17

Blue Whale Way

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Blue Whale Way
Netheid
4.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hendrik B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier. Dis reg teen die strand.

Ideaal vir kinders. Heerlike verblyf.

Michelle H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful location.

Great stay for peace and quiet.

Heather E - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather E
Saam met eggenoot / lewensmaat

I have travelled all over the world and the only place I had a similar fantastic rest was in Phi Phi Islands. I will return to Blue Whale every opportunity I get.

The house is perfectly situated, it is quiet around the house. The sea sand is literally on the porch and the view is spectacular. The sound of the waves crashing is a lullaby and the evening outside is to write songs about. A spectacular place to go, value for money and the hosts are the most amazing couple. Thank you Mielke and Dieter for sharing your paradise with us.

Melissa N - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa N
Saam met vriende

Lovely location!

Would love to go back.

Lezanne V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne V
Gesin met klein kinders

Asemrowend, in die natuur se stilte toegevou!

Ongelooflike ligging! Pragtige see en sand tot binne in jou sitkamer, ongerepte natuurskoon. Onbeskryflike memories! 'n Moet vir elke gesin wat smag na stilte en rustigheid!

Dirk O - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, rustiek en letterlik op die strand. Die perfekte plek om niks te gaan doen nie. Ons het heerlik ontspan.

Ons het gegaan met die doel om te ontspan en niks te doen die: dit is die perfekte plek om dit te doen. Stap op die strand en sit op die stoep - die perfekte ontspanning.

Willem E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op die sand!

'n Plek om by die see te wees. 'n Plek om die see te ervaar. 'n Plek vanwaar Houtbaai gesien kan word. 'n Plek om Long Beach te betree.

Bianka K - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianka K
Gesin met klein kinders

'n Stukkie hemel wat mens op die regte dinge in die lewe laat fokus.

Sien die sterre.

Nico R - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico R
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Baie goed geleë. Wonderlike plek!

Vanaf R2 930
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 930
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 930
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Whale-weg 15, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjYmE3NTk5LTNhMmUtNGNlOS04YzRkLTUwNDBiMjU2MDg5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 930  per nag (vir 6 persone) 9 5 1 5 15 Blue Whale Way Kommetjie 7976 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.127842723975 18.33942999471
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!